Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12

8 gaste

2 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Waterkloof, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Waterkloof is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas in Aberdeen, Oos-Kaap. Dit spog met 'n uitsig oor die dam en omliggende landskap.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Gaste het toegang tot braaigeriewe buite en 'n veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Martin M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike stilte in die natuur. Pragtige plek met alles in wat mens by jou eie huis het. Die mooiste omgewing. Wonderlike mense.
Des 2025
Joanne P
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, relaxing, stars. We had the most magical stay at Waterkloof. The host is wonderful and the place is spacious, clean and well...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Grant M
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Was fantasties, alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Die fasiliteite is beter as adverteer en die stilte is oorweldigend. Sal aanbeveel....
Sien meer
Aug 2025
Karel V
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended, stay more than 1 night. I have not stayed at a more amazing and huge place like this since 20 years ago in the Wate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Lucille W
Saam met lewensmaat
5.0
An oasis! Sublime, a must see!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Waterkloof, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Gaste dink Waterkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Waterkloof, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc70e0fd0589325f5c3f334470feccb019c8496d8cecfd5099c58f6bfc588fd272b0bceba9a01319c79f1cfbbeae6b131a6fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 Waterkloof Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.365512496358 23.927569200404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang