Houtbaai Akkommodasie by Waterland Lodge | LekkeSlaap
+50

Waterland Lodge

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Waterland Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lelandie R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelandie R
Gesin met klein kinders

Wonderlike atmosfeer, goed geleë en baie netjies.

Ons het die Two Oceans wedloop gedoen en is Waterland Lodge perfek geleë. Die vol marathon atlete hardloop gewoonlik verby die straat en Waterland Lodge is net so 20min se ry van UCT af. Baie netjies, ruim en gasvry.

Fransie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en baie ontspannend.

Dit was 'n baie rustige omgewing en alles was net van die beste. Sal definitief weer gaan en ook sterk aanbeveel!

Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longkloof-weg 11 vanuit Hoofweg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAih4FTDQSoVBfpstcCsRKftVNj4fjhDYqnCnqpkKsQTNaEGiC1x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 11 Longkloof Road, off Main Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.012131 18.388145
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za