Waterlus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterlus is 'n bekoorlike B&B wat skuil aan die oewer van die Olifantsrivier in 'n veiligheidslandgoed buite Witbank. Dié huis is binne maklike bereik vanaf die Witbankdam en die Witbank Natuurreservaat en Witbank Gholfklub is net 'n kort motorrit vanaf die landgoed.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers met en suite-badkamers, toegang tot 'n balkon met uitsig oor die dam en aparte ingange. Elke slaapkamer het lugversorging, ondervloerse verhitting en gratis WiFi. Gaste kan ook die gemeenskaplike sitarea met 'n TV benut,

Daar is 'n Jacuzzi beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste per sessie en 'n gemeenskaplike swembad is ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, veral swartbaarshengel, 4x4-roets, gholfspeel, valskermsweef en voetslaan in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterlus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R885 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za