Bluewater Bay Akkommodasie by Waters Edge | LekkeSlaap
+12

Waters Edge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amsterdamhoekweg 158 , Amsterdamhoek, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waters Edge is aan die oewers van die Swartkopsriviermond in die prentjiemooi dorpie, Amsterdamhoek, Blouwaterbaai Port Elizabeth geleë. Dit bied 'n ongelooflike uitsig oor die rivier, die helderblou see en die pragtige stadsliggies in die aande.

Dié eenheid bied 2 luukse kamers en 2 badkamers, dis beskikbaar op 'n selfsorg basis. Die sitkamer is baie stylvol gemeubileer met leer suites asook 'n eetkamer met eiketafel wat 8 persone kan sit. Die sitkamer lei na die konservatorium vanwaar jy panoramiese uitsigte oor die rivier, sonsondergang stadsliggies en see kan geniet. Die kombuis is ten volle toegerus met dubbelyskas, ysmasjien, mikrogolfoond, wasmasjien asook oond met gas kookvlak.

Slaapplek

’n Bespreking by Waters Edge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Waters Edge
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Amsterdamhoekweg 158 , Amsterdamhoek, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Waters Edge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amsterdamhoekweg 158 , Amsterdamhoek, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwZmM1YWMxLTNiMzMtNGMyMi04YjAyLTVmZWFlMDg5OGJhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 158 Amsterdamhoek Road Amsterdamhoek 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.861970202905 25.628002882004
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za