Water's Edge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Water's Edge Self-catering Accommodation is in die lieflike kusdorp Langebaan geleë. Dit is teen die strand geleë en is gerieflik vir gaste wat vlieërbranderplankry of restaurante en winkels wil besoek.

Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers. die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n Slim-TV. Dié enkelverdieping-eenheid lei na 'n grasperk met 'n hek wat direk na die strand lei. Dit het ook toegang tot 'n gemeenskaplike braaidek met fantastiese uitsigte oor Langebaan se strandmeer.

Dit is net 'n uur en 'n half van Kaapstad af en 30 km van Vredenburg af. Langebaan bied 'n reeks doendinge soos gholfspeel by die Langebaan Country Club, dobbel by Club Mykonos Casino, perdry langs die strand en spabehandelings. Die Weskus Fossielpark is net 20 km van die woonstel af. Daar is pragtige veldblomme in die lente. Let asb. op dat daar net 1 voertuig en 1 boot op 'n waentjie op die perseel toegelaat word.

Slaapplek

'n Bespreking by Water's Edge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Water's Edge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za