Water's Edge Living

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geleë op die randjie van die water in Marina da Gama, met pragtige uitsigte oor die water en die berge. Die huis binne maklike bereik van Kaapstad en omgewing, maar nog steeds rustig.

Daar is 2 kamers vir gaste wat 1 badkamer deel. Gaste het toegang tot die hele huis, en is welkom om gebruik te maak van die dek met direkte toegang tot die water. Ontbyt word soggens voorberei en ons kan op versoek ook ander maaltye voorberei. Die eienaars bly op die perseel in die onderste deel van die huis.

Die huis is naby aan talle wonderlike strande, bergpaaie en die pragtige winkels van Kalkbaai. Die historiese Simonstad is ook naby en gaste kan na die pikkewyne van Boulders-strand en Kaappunt gaan kyk.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Water's Edge Living gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za