LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waters on Willows | LekkeSlaap
+27

Waters on Willows

30 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kosmoslaan 462, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Waters on Willows is in die stil voorstad van The Willows in Pretoria geleë. Dit is ideaal en net 4 km van die N1 en die N4 af geleë.

Waters on Willows bied verblyf in 4 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het privaat badkamers en is gemeubileer met 'n dubbelbed of koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, verwarmer en gratis WiFi.

Bykomende geriewe by die gastehuis sluit veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en 'n groot swembad in. 'n Kontinentale of Engelse ontbyt is teen 'n addisionele koste beskikbaar en kan met aankoms bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Waters on Willows
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kosmoslaan 462, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Waters on Willows het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kosmoslaan 462, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNjkyZWRlLWVkM2MtNDgwMC1hNzU4LWQ1NDdkNDM4MzU5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 462 Kosmos Avenue Die Wilgers 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.762250327266 28.313553392854
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!