Watersideliving - Kingston Place 08

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watersideliving - Kingston Place 08 is ’n selfsorg-eenheid wat volledig gemeubileer is, dit kyk uit oor die waterweë in die veilige Marina Martinique-kompleks. Daar is ook ’n klimraam en speelgrond vir die jongspan naby die eenheid.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die en suite-badkamer het ’n bad en stort. Die tweede kamer het ’n enkel- en stapelbed en die tweede badkamer beskik oor ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het graniet-oppervlakstes. Die leefarea het ’n TV sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n fantastiese uitsig oor die waterweë.

Daar is ook 'n trapbootjie beskikbaar. Gaste maak op eie risiko daarvan gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by Watersideliving - Kingston Place 08 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - Kingston Place 08 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 475 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za