Marina Martinique Akkommodasie by Watersideliving - The Canals 05 | LekkeSlaap
+38

Watersideliving - The Canals 05

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place, The Canals-kompleks, Marina Martinque, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Watersideliving - The Canals 05 is 'n selfsorg-duplekswoonstel in die veilige The Canals-kompleks in Marina Martinique. Die woonstel skuil in 'n stil area met 'n uitsig oor die waterweë van die marina.

Die luukse woonstel is elegant versier en het slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n deur wat na 'n balkon met 'n uitstekende uitsig lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en 'n deur wat na 'n dek met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die see lei. Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Die Marina Martinique-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad waar gaste lekker kan afkoel. Daar is ook 'n klimraam en speelarea vir kinders by die strand naby die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Watersideliving - The Canals 05 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Watersideliving - The Canals 05
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kingston Place, The Canals-kompleks, Marina Martinque, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Watersideliving - The Canals 05 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place, The Canals-kompleks, Marina Martinque, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEremeiMZUYJHOA2c1zaWQXpUOFv3yOfHhPnFFo6Rc9XLmiD9MP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 725  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Kingston Place The Canals complex 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07525994058 24.913531714294
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za