LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterstone West A103 by CTHA | LekkeSlaap
+22

Waterstone West A103 by CTHA

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century Boulevard, Waterstone West Eenehid A103, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R870 R566 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterstone West A103 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Century Cite geleë, met groot balkonne en toegang tot vervoer is naby. Dié kompleks grens aan die kanaal en is 'n paar minute se stap vanaf die riviermonding en Canal Walk winkelsentrum.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Bedlinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die sitkamer het gemaklik sitplek en 'n platskerm-TV met toegang tot Netflix, Youtube en Kwesé videostroomkanale via 'n Roku mediaboks. WiFi word ook voorsien.

Die leefarea bied toegang tot die groot balkon met patio-meubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterstone West A103 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Waterstone West A103 by CTHA
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Century Boulevard, Waterstone West Eenehid A103, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterstone West A103 by CTHA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R870
Vanaf R566
per nag (plek vir 2)
was R870
Vanaf R566
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century Boulevard, Waterstone West Eenehid A103, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d4e815e88c4e1101563ac7bf59f57ac94fd415b695e8510a592f89ef332c16e2c4972c3f51d41355e3950107e3ff8666312?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R870, nou Vanaf R566  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Century Boulevard Unit A103 Waterstone West 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.885997021341 18.514148162444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!