LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterstone West A103 by CTHA | LekkeSlaap
+22

Waterstone West A103 by CTHA

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Waterstone West A103 by CTHA
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Jan 2021 tot 28 Feb 2021.

Belasting en Ekstras

Let asseblief:
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word met aankoms op die gas se kredietkaart gereserveer. Daar sal nie geld van jou rekening afgetrek word nie en die fondse-blokkasie sal met uitklok weer reggestel word indien daar nie breekskade was nie.
- R300 groet-en-ontmoei-fooi indien gaste na 18:00 eers inklok.

Die oorspronklike kredietkaart wat gebruik is om die bespreking te maak moet saam met 'n positiewe bewys van die kaarthouer se identiteit vertoon word wanneer gaste inklok.

Geen sleutels sal sonder die bogenoemde oorhandig word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

was R870
Vanaf R566
per nag (plek vir 2)
was R870
Vanaf R566
per nag (plek vir 2)
was R870
Vanaf R566
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century Boulevard, Waterstone West Eenehid A103, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d4e815e88c4e1101563ac7bf59f57ac94fd415b695e8510a592f89ef332c16e2c4972c3f51d41355e3950107e3ff8666312?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R870, nou Vanaf R566  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Century Boulevard Unit A103 Waterstone West 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.885997021341 18.514148162444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!