6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Kruisfontein Road, Waterval Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Waterval is 'n prentjiemooi selfsorgkothuis vir 6 gaste op 'n plaas buite Dullstroom en bied panoramiese uitsigte oor die Kruisfonteinpad.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en deel 2 ander badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n lekker kaggel en lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die omgewing.
Die Lunskliprivier vloei deur die plaas en skep 13 pragtige watervalle wat gaste kan besoek. Gaste kan ook die plaas te voet verken en die wilde diere besigtig, forelhengel of net ontspan en die natuurskoon geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 146
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kruisfontein Road, Waterval Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Waterval het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kruisfontein Road, Waterval Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang