Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterwheel Country Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Waterwheel Country Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wynand T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand T
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike verblyf, gekenmerk deur uitsonderlike diens in die mistige berge.

Ons gesin se verblyf by die Waterwheel Country Retreat was 'n ervaring wat ons vir 'n leeftyd sal koester. Die chalet se toewyding tot uitsonderlike diens, netheid en gerief het opgeval, wat ons besoek werklik onvergeetlik gemaak het. Vanaf die oomblik dat ons aangekom het, is ons begroet met warm glimlagte en 'n verwelkomende atmosfeer. Ian was professioneel, aandagtig en het die ekstra myl geloop om aan al ons behoeftes te voorsien. Hulle vinnige en doeltreffende diens het ons vry gelaat om ons vakansie sonder enige bekommernisse te geniet. Die chalet was 'n toevlugsoord van netheid. Elke hoekie was skoon, van die gemeenskaplike areas tot ons privaat kamers. Die kombuis was goed toegerus, en die insluiting van 'n skottelgoedwasser het ete opruim 'n briesie gemaak, wat ons meer tyd gegee het om te ontspan en ons verblyf te geniet. Die voorsiening van noodsaaklikhede soos skoon drinkwater in die krane en 'n stabiele kragtoevoer te alle tye was lofwaardig. Die warm water was perfek bestuur, wat verseker het dat ons enige tyd van die dag 'n warm stort kon geniet. Die chalet was ook baie goed toegerus, en het ons voorsien van alles wat ons nodig gehad het, insluitend genoeg hout om drie keer per dag te braai as ook 'n kaggel! Verskuil tussen pragtige natuur, het die chalet asemrowende uitsigte gebied wat gedien het as 'n konstante herinnering aan die skoonheid wat ons omring het. Die rustige omgewing was perfek vir verbluffende staproetes deur mistige berge na watervalle, wat herinneringe geskep het wat ons sal koester. Die kinders het ook 'n paar geelvisse in die strome gevang en weer vrygelaat. 'n Onverwagte plesier was die geselskap van twee vriendelike border collie honde wat ons natuurwandeling natuurlik begelei het. Hulle teenwoordigheid het 'n unieke bekoring bygevoeg tot ons buitelug avonture. Maar die hoogtepunt van die chalet was sy ligging. Teen 'n agtergrond van spektakulêre uitsigte en 'n rustige omgewing, het die chalet ons die geleentheid gebied om met die natuur te verbind terwyl ons die geriewe van 'n moderne huis geniet het. Ons sal hierdie chalet hoogs aanbeveel vir ander gesinne wat 'n ontspannende en onvergeetlike vakansie soek. Ons kan nie wag om terug te keer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Die eenheid is baie modern en goed ingerig, daar is tot 'n skottelgoedwasser. Die omgewing is pragtig en die eienaar is baie hulpvaardig. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha O

Akkommodasie is baie netjies en die kombuis is goed toegerus. Heerlike staproetes.

Pragtige natuurskoon met 'n heerlike swemplek in die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanchi L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanchi L
Saam met vriende

'n Lieflike plek in die natuur.

Dit is 'n lieflike plek in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Gesin met tieners

Awemrowend.

Pragtige plek, lieflike mense. Omgewing is asemrowend, dis net die plek om te sit en voor jou uit te staar en jouself weer te vind en te onthou wat is belangrik in die lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en mooiste uitsig.

Netjiese verblyf. Pragtige uitsig. Sal dit vir enige gesin aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin B
Gesin met tieners

Awesome.

So much more than we expected. Amazing venue, and unbelievable personal service. Can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Gesin met tieners

Gorgeous mountain stay!

Such a tranquil and special place to spend a long weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharm S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharm S
Gesin met tieners

Waterwheel, is a perfect destination, to reconnect with nature and just be free. Its breathtaking in it's natural beauty.

Ian the host and his family are wonderful people, and their charity work is awesome. We enjoyed everything about the water wheel and the whole Magoebaskloof area. Disappointed that the Modjadji cycad nature reserve was destroyed in a fire and we couldn't visit the dependent falls. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmie V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n stukkie paradys, met pragtige waterstrome, vriendelike mense en honde. Dit was puik!

Die uitsig was pragtig, en die geluid van die waterstroom was kalmerend. Die water was silwerskoon en koel. Ons kon visvang, en my kinders het die swem in die stroompie baie geniet. Vriendelike Benji die skaaphond het ons opgepas die hele tyd. Ons sal dit graag aanbeveel. Maak jou gereed om te rus en die skoonheid van die skepping te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H
Saam met vriende

Baie netjiese skoon fasilitieite.

Ian het ons heeltyd op hoogte gehou van die ligging en ons baie welkom laat voel. Die fasiliteite is baie goed gewees. Die braaier was gepak met genoeg hout, kamers was skoon, netjies en alles op sy plek. Die uistappie na die die waterwiel en waterval was ongelooflik lekker en baie pragtig gewees. Die uitsig oor die rivier is asemrowend. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C
Gesin met tieners

Baie lekker ontspan en in 'n pragtige omgewing.

Ons is baie bly ons was by Waterwheel. Die huis en meubels is baie netjies en in 'n uitstekende toestand. Ten volle toegeruste huis met kombuisware, beddegoed, handdoeke, ens. vir 6 mense. Dis 'n baie rustige en vreedsame omgewing om te ontspan. Hulle bring ook vir jou soveel vuurmaakhout as wat jy wil hê - verniet. Net die afdraai van die teerpad na die ingang is 500 m van slegte grondpad wat jy versigtig moet ry om nie jou kar te skuur aan die onderkant nie - maar hulle was besig om daaraan te werk toe ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met vriende

Dit is 'n baie netjiese huis, dit word uitstekend onderhou en baie vriendelike diens.

Ons het net een nag daar oorgebly. Dis 'n pragtige omgewing en die riviergeluide skep 'n baie rustige atmosfeer. Ongelukkig het ons nie tyd gehad om bietjie te gaan stap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William W
Gesin met klein kinders

Wonderful place to stay and very friendly.

We stayed in a beautiful three-bedroom (two bedrooms on the ground floor and giant open plan bedroom upstairs) house nice and secluded in nature. Can be a little cold at night in wintertime, so bring warm clothes. Very child-friendly - our kids loved it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek om te bly en baie vriendelik.

Ons het in die pragtige drieslaapkamerhuis (twee kamers op die grondverdieping en 'n enorme oopplan-kamer bo) wat lekker weggesteek in die natuur is gebly. Kan 'n bietjie koud wees in die winter, so bring warm klere. Baie kindervriendelik - ons kinders was mal daaroor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, dankie vir 'n lieflike kuier.

Dit is 'n ongelooflike mooi omgewing, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrone C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone C
Gesin met tieners

Ontspannne, netjiese en mooi plek.

Wat 'n wonderlike plek. Wens ons kon langer bly. Ian Tucker het ons elke dag welkom en spesiaal laat voel. Tot gehelp reël dat die paashaas ook 'n draai maak. Uit sy pad uit gegaan om ons meer te vertel van die oord en die omgewing. Die wooneenheid is prakties, ruim en skoon. Baie gemaklik vir 6 mense. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Gesin met tieners

Rustig en baie ontspanne atmosfeer. Kinders het natuurskoon geniet en waardeer.

Uitstekende plek om gesinstyd te geniet, en goeie bande te bou tussen ouer en kind, asook tussen kinders om mekaar te waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Plaas, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc000ea2eda880079a67b3674cb41d8c59b27deb03097b97d6c1c2264dcc177187b839a0e2adabf16a789db963c7a0afd8994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Farm Onverwacht Georges Valley 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.980615143728 29.982638296205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem