LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wavecrest 1001 | LekkeSlaap
+26

Wavecrest 1001

Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Jan 2021 tot 28 Feb 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wavecrest 1001, Kusweg 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wavecrest 1001 is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die tiende verdieping wat ongelooflike uitsigte oor Valsbaai, Tafelberg en Herlderberg bied. Die eienaars is gereelde reisigers en is gestel daarop om al die geriewe te voorsien wat aan hulle eie reisverwagtinge sal voldoen.

Die woonstel het 'n gasbraai op die balkon, DStv, WiFi (vinnige optiese vesel), wasmasjien en skottelgoedwasser. Die woonstel is goed toegerus en bied moderne meubels. Die veilige kompleks het 'n swembad en gemeenskaplike braai-area. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.

Rook of troeteldiere word nie in die woonstel toegelaat nie.

Strand het een van die beste en veiligste strande in die omgewing en bied maklike toegang tot die wynlande. Strand se gholfklub het 'n uitstekende baan. Die dorp is die ideale plek vir jou vakansie in die Kaap aangesien Kaapstad, Stellenbosch en Hermanus almal binne maklike bereik is.

Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers het en suite-badkamers.

Slaapplek

’n Bespreking by Wavecrest 1001 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Wavecrest 1001
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Wavecrest 1001, Kusweg 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wavecrest 1001 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wavecrest 1001, Kusweg 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33e179e290731b237384b3c15dfb4bf4ee4ddcd76026e3cd77247f8a8e86d0468032ab2d6a2757dd572a650f1a187a6332b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Wavecrest 1001 Beach road 27 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.124945 18.832719
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!