Wavecrest on the Beach
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Beach Road, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wavecrest on the Beach is 'n asemrowende selfsorgwoonstel in 'n woonstelblok in die hartjie van Humewood. Die woonstel is direk oorkant King Beach en sy skilderagtige strandfront geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n vakansie by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n sonkamer met 'n eetarea en dit is ideaal vir boeklees in die son.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 291
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Beach Road, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Beach Road, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang