Atlantic Oasis Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Atlantic Oasis Guest House is 'n ruim, moderne en gerieflike gastehuis in Table View, Kaapstad. Die gastehuis is smaakvol versier en geïnspireer deur die rustige Atlantiese Oseaan. Dit is 400 m van die strand af en net so na aan winkelsentrums en die MyCiti-buhaltes - beter verblyf vir 'n toeris sal jy nie sommer kry nie.

Ons huis is nuut oorgedoen met smaakvolle dekor en meubels wat resoneer met die Atlantiese Oseaan en dit bied fantastiese akkommodasie.

Die voorportaal op die onderste vloer is pragtige versier met horlosies wat die tye van verskillende wêreldstede aandui, en skakerings van blou, grys en die juwele van die see.
Die stylvolle sitkamer en kroeg met komvensters en 'n gerieflike sitkamerstel is die ideale plek vir gaste, vriende en familie wat lekker wil kuier, en vir diegene wat net rustig wil sit en lees.
Geniet 'n smaaklike kontinentale ontbyt tussen 07:00 en 10:00 in ons eetkamer.

Atlantic Oasis Guest House het sy eie swembadjie en ontspanningsarea met 'n lieflike Mediterreense gevoel waar jy kan braai en 'n skemerkelkie geniet terwyl jy die luisterryke sonsondergang aanskou.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Portugees
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atlantic Oasis Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 030 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za