Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves End Holiday Home

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Waves End Holiday Home
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cecile E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile E

Wonderlike wegbreek!

Pragtige see uitsig. Baie goed vir die siel. Ons en ons hondekinders het heerlik vakansie gehou! Andrew was baie hulpvaardig en altyd bereid om te help. Die enigste aanbeveling is dat hulle dalk 'n lig by die braai kan aanbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves End Holiday Home se terugvoer

Hi Cecile. Ek is so Bly julle het dit geniet. Ons sal kyk na die lig situasie by die braai.

Waves End Holiday Home
Monique M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie rustige vakansie gehad wat ons definitief meer sal wil doen.

Ons sal aanbeveel dat daar ten minste een aircon is en WiFi, verder was dit baie lekker rustig. Die paadjie af strand toe kon 'n bietjie getrim word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Gesin met tieners

Fantastic.

Dit was een van ons lekkerste vakansies. Die verblyf was uitstekend, maar die diens van Andrew af was die cherrie op die koek. Baie, baie dankie vir 'n wonderlikke vakansie. Sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickert Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickert Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a view!

Waking up to the ocean every morning is a dream right! It's such a therapeutic thing being at the beach and this place has everything you'll need for a quiet get away with your fur babies. With no to little signal, you can break away from busy work days. The neighbourhood was quiet and clean. The roar of the ocean at night and/or in the morning was just relaxing and exactly what we needed. We enjoyed relaxing with a book on the deck with a great ocean view. Our fur babies especially enjoyed the big grass backyard. And what more can you ask for to have a short distance walk to the beach. Highly recommend for families or couples to get away with their fur babies. Wil not recommended the place for old people due to the stairs and the path to the beach might be challenging for them. Thank you to Andrew for being an excellent host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves End Holiday Home se terugvoer

Hi Rikert
Thank you for the wonderful review. So glad you enjoyed it! You are more than welcome to come back again with you fur babies.

Waves End Holiday Home
Eunice O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house has everything you need, neat, clean and welcoming.

We had a wonderful stay, our doggies also loved Waves End. Andrew was very polite and helpful. Would definitely recommend Waves End to family and friends. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne G

Fantasties.

Lieflike uitsig. Wonderlike fasiliteite. Kan nie wag vir volgende besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves End Holiday Home se terugvoer

Hi Jeanne
So bly julle het dit geniet. Trafalgar is bekend vir MTN opvangs. Bly om te hoor ons sien julle weer!

Waves End Holiday Home
Claudette R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette R
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Waves End Holiday Home bied als wat mens nodig het vir 'n gerieflike vakansie. Andrew was baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Die paadjie af strand toe is kort en maklik, alhoewel dit nie die ideale swemstrand is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves End Holiday Home se terugvoer

Hi Claudette. Hoop ons sien julle weer.

Waves End Holiday Home
Bianca K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K
Gesin met klein kinders

Gesin met klein kinders.

Lieflike huis in 'n beeldskone rustige omgewing, met direkte en private toegang tot die strand! Vreeslike mooi see uitsig! Min tot geen internetsein vir Vodacom en Telkom gebruikers, kon wel op MTN stadige internet sein verkry. Sal enige tyd aanbeveel vir die wat in 'n stil omgewing wil rus, en ons sal self in die toekoms by Waves End weer plek bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en beste see-uitsig!

Goed toegeruste huis met uitstekende ligging. Ongelukkig was die paadjie vanaf die huis tot op die strand baie toegegroei en ons kon dit nie benut nie. Groot grasperk wat heerlik was vir ons 2 miniatuur yorkies, maar a.g.v. elektriese omheining wat tot op die gras strek, is ons 1 hondjie geskok. Ons het nogtans baie lekker vakansie gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M
Gesin met tieners

Beautiful views and easy access to one of the most beautiful beaches in SA.

The house is an older house, but well maintained and has everything you need for a comfortable stay. Best part is easy access to the beach. The alarm was a bit of a struggle and the dishwasher didn't work, but other than that we had an awesome stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier langs die see.

Baie gerieflike fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves End Holiday Home se terugvoer

Thank you very much for your kind words. Thank you for staying with us. Hope we see you again.

Waves End Holiday Home
Inge D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D
Gesin met tieners

Stunning location, beautiful holiday house.

We really enjoyed our stay at Waves End! Very nice location with easy access to the beach through a charming dune forest. Short walk from there to Trafalgar main beach. The house itself is well equipped with almost everything one needs. Nice layout makes it cosy yet more than spacious enough for four people. We will likely return and definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanie J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en perfekte wegbreekplek.

Sal weer gaan. Die weer was goor, maar verblyf perfek. Baie homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrie V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Gerieflike, skoon huis met pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lasea T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lasea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik, ontspannend.

Ligging, puik see uitsig, baie privaat, ideal vir 'n wegbreek van werklik rus en afsluit. Toegerus met alles wat benodig word om vakansie gerieflik te maak. Sal weer teruggaan in die toekoms. Bonus dierevriendelik vir die vierpoot-kindertjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falkland Place 5, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12ce00350b5ad58792064a485da92cd805d72f4c50967f50da92d2e001e407132edbb6f5f78150cf9b72822482f497d08090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 5 Falkland Place Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.96005130196 30.297346846696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem