Wavecrest Akkommodasie by Waves Guest House | LekkeSlaap
+20

Waves Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gumstraat 5, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 105 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Welkom by Waves! 'n Boetiek-B&B in die hartjie van Jeffreysbaai, Suid-Afrika se kus-juweel. Jeffreysbaai is bekend as 'n uitmuntende branderplankry-bestemming en daar is baie ander besienswaardighede om seker te maak geen lid van die geselskap is verveeld nie.

Waves bied verblyf aan in 5 gastekamers wat elk beskik oor sy eie en suite-geriewe. Elke kamer het ook 'n kluis en haardroër.

Die gastehuis bied ook 'n lieflike gaste-sitkamer met 'n platskerm-TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en 'n pragtige eetkamer waar ontbyt bedien word. Die balkon is die ideale plekkie om jou skoene uit te skop en 'n glasie wyn te geniet terwyl jy heerlik ontspan na 'n besige dag.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Waves Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gumstraat 5, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Waves Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 105
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 105
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gumstraat 5, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MmIwMDY1LWM4OTAtNDJkOS1iNGU1LTBlNTUyZjNiNTRkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 105  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 5 Gum Street Wavecrest 6880 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -34.02222 24.920346
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za