+56
Selfsorg in Muizenberg

Wavescapes Sunrise Stay

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Main Road 176, Wavescapes, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wavescapes Sunrise Stay is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Muizenberg, Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan geniet en verken.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim balkon met uitsig oor die see geniet en is ingerig met buitemeubels. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Muizenbergstrand en die St. James-kuspad kan bereik word via 'n paadjie wat onder die treinstasie loop wat reg oorkant die pad geleë is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Main Road 176, Wavescapes, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Main Road 176, Wavescapes, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe15a1dd5745456d0f0cc0d29eee0d04ec80a7845f86b7cf0ed527cc832473d9a439d959c114763dd59e6007554b54420e3d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 4 mense Main Road 176 Wavescapes 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.1099645 18.4671531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang