LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wawiel Country Lodge | LekkeSlaap
+26

Wawiel Country Lodge

15 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipplaatdrift-plaas, Wawiel , Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wawiel Country Lodge bied puik verblyf 13 km van Ventersdorp af. Dit is ideaal vir reisigers en vakansiegangers. Kom klop gerus by ons aan!

Ons het eenslaapkamer- en tweeslaapkamer-chalets. Elke chalet het 'n aparte stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet. Al die eenhede is toegerus met basiese geriewe vir oornagverblyf.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar langs die chalets en daar is 'n restaurant op die perseel waar jy kan gaan eet.

Ventersdorp het 'n hele paar restaurante, geriewe, en vulstasies.

Waweil Country Lodge is gemáák vir reisigers wat 'n afsaalplekkie soek en vakansiegangers wat op soek is na rus en vrede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 15 resensies vir Wawiel Country Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Klipplaatdrift-plaas, Wawiel , Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Gaste dink Wawiel Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipplaatdrift-plaas, Wawiel , Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YmU0NGVkLTBkYzctNDE3OS05ZjY3LTViMzEyYTQ5MzRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 Klipplaatdrift Farm Wawiel 2710 Noordwes 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.41287657862 26.730557084084
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!