LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wawiel Country Lodge | LekkeSlaap
+26

Wawiel Country Lodge

16 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 16 resensies vir Wawiel Country Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johan V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Value for money.

Everything that I needed was there.

Lerato N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato N
Besigheidsreis

Poor house keeping.

The owners were very friendly and welcoming. Customer service was very poor to say the least.There were spider webs on every corner of the house,the windows were also covered in spider webs. We stayed for 3 nights and our bedding was not changed, no clean towels were supplied, no toilet paper provided, no mop to clean if you spilled water on the floor. House keeping is so poor! I brought my DStv decoder and there was no satellite dish. Luckily this was a business trip and I spend most of the time out,otherwise I was not going to be able to stay for that long. I would prefer if the reception area was separated from the bar because it's not convenient if travelling with kids.

Des H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Des H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very pleasant and real farm stay. Staff very helpful. Good food.

Portia L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Portia L
Gesin met klein kinders

Not pleasant at all, to much flies and mosquitoes. Electricity cuts whole time, sleeping in dark city and woke up with lights still off.

The stay was so uncomfortable with family as I didn't feel like I'm on holiday and I had to cut my nights short, the lady was so unfriendly, my kids didn't enjoy the pool. I won't recommend anyone to go stay at that place.

Linda D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Linda D
Saam met vriende

Wont be back.

We know there are insects etc. in the outdoors however my daughter was badly bitten indoors and we think in her bed. When we requested clean bedding we were made to feel unwelcome and staff and management were rude. We had to check-out by 10:00. We left a little after 10:00 and had to leave the keys in the cabin as reception gate was locked and there was no one to let us out.

Willie C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie professioneel en behulpsaam.

Ons was baie professioneel ontvang en behandel.

Vuyisile T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vuyisile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

There was no electricity the whole night

During that night no one bothered to come and explain the matter to us. In the morning when we left we saw no one at the reception.

Nico V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wawiel Country Lodge is 'n heerlike plek om te oornag.

Wawiel Country Lodge bied uitstekende verblyf. Hulle het ook 'n restaurant wat baie goeie maaltye teen billike pryse bedien. Hulle is omtrent 10 km uit Ventersdorp, ietwat van roete af, maar dit het nie gehinder nie. Die pad is nogal besig in die nag en word gehoor in die chalets. Die chalets is baie netjies en gerieflik.

Thendo B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thendo B

Excellent service.

The place is beautiful, nice for relaxing and clearing your mind. Sonja and the team were very friendly and helpful. We are hoping to visit the place again.

Judy S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Alles is baie netjies.

Wawiel Country Lodge is 'n baie veilige en netjiese oornagverblyf. Ek sal net graag 'n yskassie ook in die vertrek wou hê.

Bessie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf.

Ons het 'n boodskap gestuur om ons inklokdatum te skuif. Sonder enige probleme of boete het hulle dit aangepas. Ons het laat gearriveer, weereens geen probleme nie. Alles is gerieflik en gemaklik. Restaurant naby verblyf. Goeie, gawe personeel.

Anna D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Akkommodasie was baie skoon en netjies. Restaurant het 'n baie lekker atmosfeer en die beste malvapoeding ooit.

Rene D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Gesin met tieners

Baie netjies.

Baie netjies en bekostigbaar.

Adrian S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S
Saam met vriende

Very good value for money, very clean. Food a bit slow, but was good when it arrived.

See stars.

Karen B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen B

Baie netjies en goeie diens.

Die kamer is netjies. Ongelukkig is die advertensie verkeerd en het ek R200 meer betaal en die water het opgeraak terwyl ek in die stort was.

Hannelie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met vriende

Gerieflike oornagfasiliteite.

Baie dankie vir die vriendelike, flinke diens. Ons het die huisie geniet, en die badkamers was net groot genoeg om rolstoelvriendelik te wees.

Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipplaatdrift-plaas, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YmU0NGVkLTBkYzctNDE3OS05ZjY3LTViMzEyYTQ5MzRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 4 Klipplaatdrift Farm Wawiel 2710 Noordwes 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -26.41287657862 26.730557084084
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!