Wayside Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wayside Lodge bied gastekamers en is op 'n privaat plaas sowat 47 km buite Belfast geleë. Die lodge is die ideale basis vanwaar die omgewing verken kan word.

Verblyf is beskikbaar in 14 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het elkeen 2 enkelbeddens of koningingrootte-beddens en bied 'n en suite-badkamer. Boonop het elke eenheid 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die eenhede bied toegang tot 'n privaat stoep.

Ontbyt en aandete kan vooraf gereël word. Die lodge spog ook met 'n kroeg wat goed van voorraad voorsien word, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie agter afstandbeheerhekke.

Wayside Lodge is ideaal geleë 79 km van Nelspruit en 106 km van Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wayside Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za