Wazo's Beach Cottage
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Wazo Beach Cottage, 16 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Wazo's Beach Cottage is 'n bekoorlike vakansiehuis in Glen Ashley, 'n kusvoorstad van Durban, ideaal vir gaste wat 'n ontspannende seewegbreek soek.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel, broodrooster en mikrogolfoond in. Die sitkamer het 'n slim-TV met DStv, en 'n wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief.
Gaste kan braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering geniet. Die eiendom is slegs 50 meter van die strand af, 5 minute van La Lucia Mall en 15 minute van Gateway Mall. Dit is gerieflik geleë 10 minute noord van Durban en 10 minute suid van Umhlanga Rocks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Wazo Beach Cottage, 16 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Wazo Beach Cottage, 16 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang