Weaver Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Weaver Place is ’n lieflike selfsorgwoonstel in die voorstad Vlaminkvlei in Bloubergstrand, Kaapstad geleë. Bloubergstrand is bekend vir pragtige uitsigte op Tafelberg en die middestad is net 5 minute se ry ver.

Weaver Place het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuisie, -eetarea, en -leefarea. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en het ’n dubbelbed. Dié kamer lei na ’n onderdakdek met meubels en sonstoele.

Onder is die badkamer, kombuisie, eet- en leefarea. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met ’n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ’n ronde etenstafel met stoele vir 2. Die sitarea het ’n platskerm-TV met DStv, ’n DVD- en CD-speler. Braaigeriewe is beskikbaar.

Vir gaste wat ’n blaaskans van die kookpotte verlang, is daar verskeie restaurante en verskillende plaaslike en internasionale kookkuns slegs 3 km vanaf Weaver Place.

Slaapplek

'n Bespreking by Weaver Place sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks
  •  Portugees

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Weaver Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za