Weesgerus Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Weesgerus Selfsorg bied basiese, gerieflike selfsorgverblyf in die dorpie Kathu. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers wat op soek is na 'n afsaalplekkie in hierdie hoekie van die Noord-Kaap.

Ons het 2 kamers wat individueel versier is en toegerus is met lugversorging. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n privaat badkamer en is toegerus met 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, 'n yskassie en 'n mikrogolf. En daar is braaigeriewe, WiFi, kredietkaartgeriewe en parkeerplek op die perseel.

Weesgerus is lekker naby die snelweg wat dit ideaal maak vir gaste wat op reis is na Upington of Johannesburg. Behaaglike verblyf in 'n aangename omgewing!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Weesgerus Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false