Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weesgerus Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Esmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Weesgerus Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heidi F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F
Besigheidsreis

'n Juweel van Kathu.

Heerlik ruim, gemaklik en goed toegerus. Ongelooflike goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Besigheidsreis

Sakereis, akkommodasie was beskikbaar op baie kort kennisgewing.

Uiters gasvrye en vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Besigheidsreis

Netjies en skoon.

Netjies, skoon, veilig, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel O
Enkelreisiger

Heerlik, gemaklik.

Ongelooflik gemaklik. Vriendelike gasvrou. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Besigheidsreis

Gemaklik en vryheid.

Lekker gebly, vriendelik en netjies. Net die stort se waterdruk was bietjie swalk, maar verder was alles baie goed en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en gerieflik.

Die gasheer en gasvrou was baie hulpvaardig, vriendelik en verwelkomend. Die eenheid is uiters netjies, skoon en goed toegerus vir 'n aand of twee se oorslaap. Ons het die plek veilig en baie gerieflike gevind en sal weer daarvan gebruik maak as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornag fasiliteit in Kathu vir reisigers.

Weesgerus Selfsorg se fasiliteite is uitstekend en ons het 'n heerlike nagrus in 'n veilige, private eenheid geniet gedurende ons reis. Die vriendelike gasheer en gasvrou, John en Esmarie, sorg dat jou verblyf aangenaam is. Weesgerus Selfsorg kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word vir oorslaap tydens lang reise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franklin W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franklin W
Enkelreisiger

Retro styl kamer perfek vir 'n oornag.

Vriendelike ontvangs. Lekker stil vir 'n goeie nagrus. DStv-kanale beskikbaar. Netjies en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S
Besigheidsreis

Baie vriendelike eienaars. Verblyf van die hoogste gehalte.

Baie vriendelike diens. Groot en gerieflike kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Gesin met klein kinders

It was great, love all of it!

The friendliness of the owners, and cleanliness was incredible!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase.

Ons het baie laat die aand by die gastehuis aangekom en die eienares het geen probleem gehad om ons nog steeds vriendelik te ontvang nie. Baie dankie - na 'n baie lang dag op die pad was dit regtig 'n oase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kitty V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty V

Regtig baie mooi en netjies.

Dit is regtig baie mooi, skoon en gerieflike oornagverblyf. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie Z - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

Baie netjies en skoon. Dalk 'n bietjie ruimer met 'n tafel vir skootrekenaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, skoon en vriendelike onvangs.

Sal dit beslis aanbeveel. Skoon en netjies met alles wat nodig is vir rustige verblyf. Beskuit en ontbytgraan was baie lekker. Sal beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanna D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanna D
Saam met vriende

Baie lekker en netjies.

Weesgerus Selfsorg is baie netjies en die mense is baie vriendelik. Sal weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weesgerus Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ons streef daarna om vir ons kliënte net die allerbeste te gee! Hul moet welkom en veilig voel in 'n superskoon en goed ingerigte omgewing.

Weesgerus Selfsorg
Chrissie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie gasvry, baie baie skoon en netjies! Kwaliteit beddens en linne. Ordentlike stort! Ek sal weer en weer en weer daar gaan bly en dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weesgerus Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir puik review!! Ons streef daarna om aan ons gaste net die beste diens en produk te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid, dit maak ons trots. Hartlike dank!

Weesgerus Selfsorg
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameeldoringstraat 34, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMjNiYTYwLWQ1NzMtNDAzMS1iNjliLTQ3NDhlNmVjNmZhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 34 Kameeldoring Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.702972222222 23.043833333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem