Wegbreek Self Catering
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cinsautstraat 9, Steyn's Rust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wegbreek Self Catering is perfek vir alle reisigers. Gaste het hulle eie privaat ingang en veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek. Die eenheid is op 'n privaat woning geleë, maar is heeltemal apart van die hoofhuis.
Dié selfsorgwoonstel is oopplan en beskik oor lugversorging en 'n koningingrootte-bed met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind om op te slaap. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en is rolstoelvriendelik.
Die kombuis het alles wat gaste nodig sal hê vir 'n sorgelose selfsorgwegbreek. Dit is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid het ook 'n studeerkamer.
Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi in.
Buite is daar 'n vuurput met braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Wegbreek Self Catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Cinsautstraat 9, Steyn's Rust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Wegbreek Self Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cinsautstraat 9, Steyn's Rust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom