Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegkomkans

Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 R2 560 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Wegkomkans is in Jongensfontein geleë, 'n kusdorpie wat vir alle smake voorsiening maak, met sandstrande, rotsagtige kuslyne, rotspoele vir klein kinders om veilig in te kan swem en uitstekende visvanggeleenthede. Besoekers kan ook net al langs die kus stap, die son en die see geniet en seisoentyd hul oë oophou vir walvisse en robbe.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8, en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale wat op versoek beskikbaar is. Die huis het ook 'n binnebraai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Wegkomkans sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Wegkomkans
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 10

Ligging

  • Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wegkomkans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 560
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 560
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31c441271ce3dec7f8ffb9afd9dbbc746323a62c5cd4c5d7af3f5630bb72f147c004cb9123fc824283b5363db923df98df63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 560 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 39 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431282811563 21.334387583562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem