LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wegkomkans B&B | LekkeSlaap
+28

Wegkomkans B&B

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Geen kinders onder 0
  • Vanaf R980 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wegkomkans B&B is in die hart van Fouriesburg in die pragtige Oos-Vrystaat geleë.

Daar is 3 en suite-kamers beskikbaar in dié opgeknapte sandsteenhuis wat uit die vroeë 1900's dateer. Oregonvloere en hoë plafonne verhoog die ouwêreldse sjarme. Gehalte beddens, Granny Goose duvets en paneelverwarmers in die kamers verseker 'n gerieflike nag se rus.

'n Gemeenskaplike sitkamer met 'n houtbrandende kaggel en DStv is beskikbaar, asook koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Fouriesburg is binne maklike bereik van die Golden Gate Nasionale Park, slegs 34 km van Clarens en 15 km van Oranje Gasteplaas af. Ons is 10 km van die
Caledonspoort Grenspos na Lesotho af en daarom die ideale basis om Lesotho, Afri Ski-oord en Katzedam te ontdek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Wegkomkans B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Theronstraat 26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Wegkomkans B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyrtgcp2fN6Ef3FBrbhLRVuANTdxfa4cDfekLRgWuTGtuUV5A7z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 26 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.623084719201 28.208116292953
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!