LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wel-rie Guesthouse | LekkeSlaap
+28

Wel-rie Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 39 resensies vir Wel-rie Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jan-frans V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-frans V
Besigheidsreis

Beslis waarde vir geld. Die gastehuis is netjies en die diens is vriendelik. Die kamers is wel klein, maar so ook die bedrag wat mens betaal vir die verblyf.

Ek sal beslis weer daar oorbly, aangesien die verblyf bekostigbaar is, en aan al die basiese behoeftes voorsien. Die ontbyt is uit die boonste rakke.

Johannes Hendrik C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, skoon, netjies, veilig. Gasvrou vriendelik en behulpsaam!

Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Tina C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tina C

Dis skoon en netjies, maar die kamer is baie klein en het min fasiliteite.

Die personeel is vriendelik en alles is skoon en netjies. Die kamer is klein, bedliggies is op 'n ongemaklike hoogte, TV is hoog teen die dak. Geen plek om tas neer te sit nie. 'n Restaurant reg langs die gastehuis is 'n bonus. Veilige parkeerplek.

Frederick T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie.

Ek sal graag weer daar wil oornag, want die tuintjie in die binnehof laat jou onmiddellik tuis en op jou gemak voel.

Laetitia P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia P
Gesin met tieners

Perfek. Netjies en gerieflik!

Wel-rie was perfek vir ons behoeftes. Netjiese plek en sal beslis weer daar bespreek.

Jan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Enkelreisiger

Heeltemal netjies.

Die plek voldoen aan die basiese behoeftes vir oornagverblyf. Redelike goeie waarde vir geld. Rustig.

Chenet V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chenet V
Gesin met tieners

Gerieflik.

Die plekkie is baie netjies en skoon. Die gasvrou is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Kyk asb. net na die los teëls om die swembad, want my seun het op 'n los teël getrap en in die swembad beland. Die swembad is baie naby die kamers en ek sidder om te dink as 'n klein kindjie moet inval. Ook die kroeg langs die gastehuis, veral op 'n naweek is nogal 'n probleem, want dit is 'n geraas tot in die oggendure. Ons het nie veel slaap ingekry daaroor nie.

Wel-rie Guesthouse's terugvoer

Goeiedag,

Ek is regtig jammer oor die swembad voorval ons sal dit dadelik laat regmaak
Die mense langsaan het ‘n verjaardag partytjie gehad julle raas nie so gewoonlik nie op my naweek was eerste keer ons het mense gekry om hulle stil te maak, daarna was hulle stil gewees.

Regtig baie jammer oor die ongerief.

Wel-rie Guesthouse
Gert V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Gesin met tieners

Netjies en aangenaam.

Tevrede en aangename mense.

Christian H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Christian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die moeite werd nie.

Ons voel dit is nie die geld werd nie: 1. Die kamer wat ons sou kry het so na sigaretrook gestink dat ons dit nie kon aanvaar nie. 2. Die ander kamer het net een TV-stasie. Die ander is net sneeu. 3. Die toilet se water het die hele nag geloop sonder om te stop alhoewel ons dit self probeer stop het. 4. Toe ons in die nag wakker word was die kamer vol kokkerotte en die matte ruik vuil. 5. Die garage deur is in 'n swak werkende toestand en het amper op my kar se dak afgekom. 6. Daar is 'n kroeg reg langs die plek waar die mense baie geraas het tot laat. 7. Ons voertuig moes buite staan met geen heining of voorsiening van sekuriteit nie.

Estralita N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estralita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë. Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Netjies en goed geleë.

Helén S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helén S

Alles wat nodig is was beskikbaar.

Baie gerieflik vir 'n aand of twee se oorslaap. Vyftien minute se ry na die casino toe kan nogal langer voel met al die sirkels, veral as jy glad nie Welkom ken nie!

Palesa C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa C
Saam met vriende

Awesome.

The staff and receptionist were very friendly and welcoming, helped us with everything that we needed. I would really stay there again, and recommend it to my friends.

Bernard R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Clean, comfortable, friendly staff, garage for vehicle, security gates, lovely restaurant next door!

Ronel V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons linne was nie skoon nie en daar is ongelooflik baie muskiete.

Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Behalwe dat ons toilet baie water gelek het en dat die linne nie baie skoon was en die min slaap a.g.v. die muskiete, sal ek dit aanbeveel aan ander persone.

Engela K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriedelike ontvangs.

Alhoewel dit baie gereën het was alles baie netjies.

Alice P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Alice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was skoon.

Die badkamer was nie "user friendly" nie, nie vir ouer persone nie. 1) Geen stort. 2) Bad sonder prop. 3) Die uitleg van badkamer nie vir ou mense nie. Toilet, wasbak en bad op tipe platform/trap gebou? Maak nie sin en is gevaarlik. Was warm en fan het nie gewerk nie, hulle moes deur kamer gaan om een te kry wat werk.

Wel-rie Guesthouse's terugvoer

Goeie dag,
Daar is altyd proppe in die kamers en ons as kantoor dames gaan elke aand die kamers deur om te kyk dat alles daar is en reg is. Ons is baie jammer oor bad kamer uitleg die gastehuis is so gebou en oorgevat van vorige eienaars. Die waaier het gewerk toe ek die eerste keer daar in was ek kan onthou dat hy gewaai het, ek het ook nie deur die kamers gegaan om 'n waaier te kry nie ek het n waaier gaan haal by kamer 18 en geweet hy werk.
Baie dankie

Wel-rie Guesthouse
Rene S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het ons verblyf baie geniet. Alles wat ons nodig het. Die tuine is pragtig en die gasvrou baie vriendelik. Baie dankie.

Susan B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan B
Gesin met tieners

Dit was aangenaam.

Die pub langsaan het geraas teen 12:00 die nag. Bad stort kort aandag, geen stort gordyn. Vriendelike personeel, skoon en netjies.

Elize S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Die kamers en badkamers was skoon en netjies. Vriendelike staf.

Vernadette L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vernadette L
Gesin met tieners

Bekosigbare verblyf.

Waarde vir geld, sportgeleentheid-verblyf.

Janie D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie D
Besigheidsreis

Ons het ontvang wat ons voor gevra het.

Die klein hangkassie het net twee hangers ingehad. Ons het vir 3 dae gebly en ons was twee dames! Moeilik met net twee hangers!

Wel-rie Guesthouse's terugvoer

Goeie Dag Mevrou,
Ek is baie jammer oor die ongerief aangaande die hangers. Jul moes kom vra het vir meer aangesien ons slegs 2 of 3 in die kaste hang omdat hul net wegraak.
Nogmaals jammer oor die ongerief.

Wel-rie Guesthouse
Nicho S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicho S
Enkelreisiger

Hoflike personeel.

Kaartfasiliteite is 'n probleem by baie winkels. "Cash is king"! Andersins is die mense baie vriendelik en behulpsaam. Nie geweet Welkom en sy voorstede is so groot nie!

Kobus J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Ons het lekker oorgeslaap daar.

Maryke W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maryke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies.

Jy kry waarvoor jy betaal met hierdie een - harde en krakerige bed, aaklige stortgordyn, ens.

Thomas M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay.

I was only disappointed with the bed. I was given a room with twin beds instead of a double bed. When I asked for a room with double bed, I was told that my booking was late. However, on the overall, our stay was good.

Wel-rie Guesthouse's terugvoer

Thank you for the review.
I am very sorry. We will look into that.

Wel-rie Guesthouse
Nelius V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nelius V
Besigheidsreis

Sal nie weer van die gastehuis gebruik maak nie. Dit verdien nie 3 sterre nie.

Die swembad was grasgroen. Kon glad nie dit gebruik nie. Hulle neem nie kaarte nie en dit is eenvoudig onaanvaarbaar. Sakereisigers loop nie met kontant rond nie. Ek moes ry om kontant te trek. Geen internet beskikbaar nie. Die ontvangspersoneel werk onaanvaarbare lang ure. Daar is ook geen eetfasiliteite in die omgewing nie. Net wegneemkafees. Ons moes Welkom toe ry.

Wel-rie Guesthouse's terugvoer

Goeies dag ek wil net se ons swembad is al klaar weer reg ek het aan die gas verduidelik dat ons baie swaar weer gehaad het laaste tyd dis wat hom so groen gemaak het.Ons werk normale ure daar was omstandighede hoekom ons langer ure gewerk het.En net soveel ure wat ons werk is ona weer af sal bly wees as kliente ons as personeel uit klagtes kan hou.Ons bedien aand ete kliente moet net aand ete bespreuk voor 10 uur in die oggende.Ons het n restaurant gehhad net lang ons maar hy toegemaak die 1 nov.

Baie dankie

Wel-rie Guesthouse
Brandt M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Brandt M
Besigheidsreis

Die kos was lekker en die staff baie vriendelik.

Ek voel die gastehuis kan bietjie moeite doen om meer modern te word. Dit sal hulle die geleentheid gee om meer kliënte te nader asook meer gemaklike verblyf te bied. Algeheel was die verblyf nie te sleg nie. Die lugversorger het net baie geraas, dus kon ek dit nie heelaand aanhou nie en die kamer het baie vinnig warm geword.

Wel-rie Guesthouse's terugvoer

Ons sal opvolg en verbeter
Baie dankie.

Wel-rie Guesthouse
Louisa J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis bied bekostigbare gerief en ons is baie vriendelik ontvang.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie veilig gevoel tydens ons verblyf.

Eksteen D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Eksteen D

Kamerdeur kon nie sluit nie. Area swak.

Geen lugreëling. Ligging ver van alles.

Wel-rie Guesthouse's terugvoer

Ons is besig op verbeterings aan te bring als kos duur in vandag se dae so ons verbeter soos ons kan die kamer se slot is al klaar vervang en werk weer 100%.

Wel-rie Guesthouse
Dirk C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer by ingang moet eerder aan enkellopendes gegee word. Tot vroegoggend lawaai met in en uitgaan.

Die veiligheidsdeur gaan nie altyd toe nie. Badkamer het verskeie items wat leeg (bv. seephouer) is of gebreek (bv. seepbakkie) is. Geen plek om 'n tas op te sit nie.

Andre R - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Badkamergeriewe kan opgradeer.

Vloer nat, toilet lek, geen vloermat voor stort, maar die res is heeltemal bevredigend. Alles netjies en skoon, net badkamer kort aandag en stortgordyn aaklig.

Wel-rie Guesthouse's terugvoer

Ons het nuwe matte ingesit in badkamers toilet is herstel en geen lekasies meer nie.
Wat stort gordyn betref dit is nuwe stort gordyne.

Wel-rie Guesthouse
Ria G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Slaapkamer en badkamer was skoon en netjies. Enigste probleem was die hek by die ingang wat nooit gesluit was nie en die feit dat jy die ketel op die grond moes sit om by die kragprop uit te kom.

Carol N - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol N
Besigheidsreis

We enjoyed our stay at Wel-Rie.

Wel-Rie was clean, neat and the staff very friendly. Breakfast was good value for money. Highly recommended. This is not a "fancy" guest house - but very good value for money.

Japie P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie P
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend. Sal dit aanbeveel vir iemand wat goeie verblyf soek.

Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam met die aanwys van kamers. Ons was daar voor die inkloktyd, en is nogmaals ingeboek. Die slaapplek was skoon en netjies. Het baie lekker geslaap. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boeke gewees. Sal die gastehuis vir enigiemand aanbeveel. Dankie Wel-rie.

Domingo V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domingo V
Besigheidsreis

Quiet area and close to everything.

Had a peaceful and worry free stay.

Siegfried L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried L
Enkelreisiger

Baie goed.

Ontbyt was besonders, lekker en genoeg.

Sarah F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah F
Saam met vriende

Convienient, comfortable and value for money.

See the stars.

Jan K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie goeie waarde vir geld, bobaas ontbyt.

Pieter H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol en gerieflik.

Ek kan Wel-rie Guesthouse sonder huiwering aanbeveel. Ontvangs deur Nelia was baie hartlik en tesame met die atmosfeer van ontspanning geskep deur die pragtige binnehof en swem-area, voel mens dadelik tuis. Die bed en geriewe is uitstekend en ons het geen geraas ervaar gedurende die nag of andersins nie. Personeel is vriendelik en behulpsaam en die bestuurderes Nelia is n ster! Sal weer daar oornag indien in daardie omgewing.

Vanaf R527
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R527
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R527
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Craib Laan, , Welkom, 9469, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2YmM3YzZmLWQzYjItNDA5Yy05NTY5LTgzYTgxMzM3NTY3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R527  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 4 156 Craib Avenue Riebeekstad 9469 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.934717819102 26.820579882278
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!