Welbedacht Game and Nature Reserve
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Welbedacht Game and Nature Reserve is 'n idilliese plattelandse toevlugsoord in die Tulbagh-vallei, net meer as 'n uur se ry van Kaapstad af. Geniet 'n rits doendinge soos wildkyk, stap in die reservaat, fietsry, voetslaan, voëlkyk, plante bestudeer en swem in die dam.
Verblyf is beskikbaar in selfsorgkothuise tussen die dennebome en fynbos, omring deur vreedsame natuurskoon. Hierdie kothuise is ver genoeg van mekaar af om privaatheid te bied en beskik oor skadustoepe, bergwater-swembadjies, kaggels, braaiplekke en lekker baie ruimte buite. Linne, handdoeke en vuurmaakhout word voorsien.
Doendinge in die area sluit begeleide perdritte deur die boord en wingerd, en wyn- en olyfproe in. Gaste kan ook die historiese dorpie Tulbagh met sy pragtige argitektuur, restaurante en wingerde verken.
Welbedacht Game and Nature Reserve bied 'n ongelooflike uitsig oor die vallei, word deur reuseberge omring en beloof 'n onvergeetlike wegbreek-ervaring!
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Welbedacht Game and Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom