Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welbedacht Game and Nature Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brunhilde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Welbedacht Game and Nature Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christo D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, calm, asemrowend en net wow!

Dit was 'n fantastiese ervaring gewees. So rustig en mooi. Die fotos op die webtuiste doen nie die plek regverdig nie. Dit is baie mooier en rustiger! Die huisie is perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Wens net daar was voorsiening gemaak vir die hitte, soos beter waaiers.

Dit was net te warm!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riëm K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëm K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanrader om lekker bij te komen.

We hebben het fantastisch gehad! Maar als niet Zuid Afrikaan zou ik niet het water uit de kraan drinken, mijn darmen waren er niet tegen bestand. De Pine Cottage is privé en het uitzicht is fantastisch. Tulbagh is een leuk stadje en er is genoeg te doen in de omgeving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace. Nature. Rest.

We stayed for two nights during the weekend. The Welbedacht Game and Nature Reserve has beautiful views of the valley and the mountains, and sometimes also some zebras and wildebeests. Also, there is an abundance of beautiful birds. The setting is very private. The road within the reserve is somewhat bumpy but manageable without a 4x4. Shops and the nearest restaurants are a bit farther away, so you should take that into account. Some of the wineries (and restaurants) in the valley are closed on Sundays, but luckily not all! No WiFi is a good thing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakobie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Dit was 'n rustige kuier in oortreffende trap. Baie nodige swembadjie - kort net 'n sambreel. Baie gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful. Quiet. Private. Comfortable.

Quiet and private. Wonderful natural beauty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike omgewing, lieflike berge.

Dit was baie lekker en mooi, maar ongelukkig het klein dingetjies gepla: Van die ligte was stukkend, en ons moes vir 'oupa' drie maal laat kom om te kom regmaak (maar vriendelike flinke opvolging). Ek sien iemand het tevore ook genoem dat daar net twee van alles was, so ons moes gedurig was en afspoel - mens is gewoond aan ten minste 6 borde, messe, vurke, koppies, glase, ens. Die ligging is pragtig. Met die aankoms toe ek bel vir die hekkode het 'n kind opgetel en gesê ons het nog nie die kode nie want ons "haar ma sê ons het nog nie betaal nie" (Ek het al weke gelede vol betaal) - dit was nie lekker nie. Verder: Heerlik! Wees ook bedag: Daar is nie WiFi nie (mens is weereens net gewoond as mens baie rindkuier alle plekke het dit deesdae).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S

Wonderful!

We had a lovely stay. Kids and adults enjoyed. We will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut beautiful.

Absoluut fantastiese cottage. Die rustigheid daar met die natuur om jou is so mooi en jyt als wat jy nodig het daar vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, beautiful, private.

Absolutely stunning! Great value for money, just divine!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, baie stil en rustig.

Pragtige ligging, die wilde diere loop op die plaas rond, maar nie waar die huisies gelee is nie. Die uitsig vanuit die cottage was steeds beeldskoon. Geen aircon in die cottage, dus sal ek dit nie in die somer aanbeveel nie. Dis perfek vir 'n baie stil, naby natuur wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful and tranquil.

Our stay was wonderful. Extremely tranquil, quiet, beautiful and peaceful. I would just recommend the reserve maybe think about leaving some blitz with the firewood and a salt & pepper grinder would be a great touch. It did not matter to us but the WiFi didn't work. They did pre-warn us of low to no connectivity before the time. All in all a fantastic stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferry M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferry M
Gesin met klein kinders

Great, safe, beautiful.

Fantastic location and a safe place to spend with our kids. Well positioned for hiking, mountain biking, and wine tasting. Fantastic view and mini pool was great. Would stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Thank you so much for your review. We hope to see you again!

Welbedacht Game and Nature Reserve
Raquel I - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and relaxing.

Beautiful and well needed breakaway. Loved the positioning of the house, views, animals and the walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Ons het 'n fantastiese, rustige tyd gehad. Die zebras stap sommer so om die huis rond. Die plekkie is skoon en het alles wat mens nodig sou hê. Perfek vir 'n naweek van die rooster af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Reëlings uitstekend. Goed geleë. Baie om te doen vir besige besoekers, rustig en stil vir die wat daarna soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was beautiful accommodation and exactly what we were needing, away from the hustle and great views.

Bed was a bit small for tall people, and the hike we did was good. However, the trails were not very well marked, and some spots were very dense with forest, so we were concerned about snakes. Definitely need more markers as we went off the hiking path a couple of times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Thank you for your review!
We have upgraded our hiking trails.
We cleaned them up and added more markers.
We even registered the routes on Strava.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Ruben V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, skoon en rustig.

Ons het heerlik en rustig gekuier en die berge rondom 'n mens is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede vir die siel.

Dit is regtig 'n lekker rustige plek om net weg te breek van die gejaag en geraas. Ek en my vrou het die naweek vreeslik geniet. Sal definitief terug wees met die hele gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmare T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare T
Saam met vriende

Dit was 'n ongelooflike lekker naweek. Alles was so skoon en netjies en die ligging is om van te droom. Julle sal ons beslis weer sien.

Ons was sommer uitgerus na die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martini A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martini A
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek van die stad af!

Oulike kothuis in die natuurskoon met pragtige berge wat dit omring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet.

Had a peaceful weekend. Comfortable cottage. Great bird life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Die diere het nie teleurgestel nie en Gumtree Cottage was heerlik warm met ons geglasuurde kaggel en warm beddens. Heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Wonderlik. Ons ontvang julle graag weer op Welbedacht.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Myra R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra R
Gesin met tieners

Vinnige en vriendelike diens. Pragtige area.

Heerlik gekuier en onstpan. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kath M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kath M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most amazing stay, loved everything about the place.

We had an amazing accommodation and the surroundings led to such a peaceful getaway we will be back many times, feeling rejuvenated and refreshed did lots of hiking and walks and enjoyed the animals, the accommodation is top class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Was wonderful having you. We love it when friends become family. You will always be welcome.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Manie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie H
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing met pragtige uitsigte en staproetes.

Wonderlike skoon lug en uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard H
Gesin met klein kinders

Wonderlike, netjiese verblyf met die perfekte ligging!

Die plek was ideaal vir wat ons na gesoek het, baie rustig, bietjie afgesonder, natuurlewe, gemaklik, en ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

So bly julle het die weg breek geniet. Sal heerlik wees om julle weer te ontvang.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Philip B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip B
Saam met vriende

Het ons verblyf baie geniet.

Huis baie goed ingerig en toegerus, baie privaat. Binnehuise verwarmer nie baie effektief op 'n koue aand nie. Moet dit seker baie vroeg aansteek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Danksy julle positiewe insette sit ons nou die muur verwarmers bietjie vroeer aan. Sodra ons gaste arriveer kan hulle net die lieflike kaggel aansteek en die snoesige wintersaande knus en warm bly.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Denise B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

The living spaces are spacious with plenty of seating. The bedrooms vary in size but are clean and neat with plenty of warm bedding for winter.

This is a beautiful setting and the weekend was enjoyed by young and old. Lovely walks, animals and plants to enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

We are so glad that you enjoyed your time with us.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Annalé D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalé D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Pragtige uitsig, wild en natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Joan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serene and peaceful.

We stayed in Stone cottage, nicely decorated however the cutlery and crockery only cater for 2, meaning only 2 forks, 2 knives, 2 plates etc! It would be great if there are 4 each, otherwise, we had a very relaxing time!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K
Saam met vriende

Stunning location and views.

We loved every moment of our short stay. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

We will love to receive you at Welbedacht again. Have a wonderful day further. You have put a smile on my face today.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Lizette K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Saam met vriende

Heerlikste, saligste stilte! Die huisie is perfek ingerig vir 'n naweek of langer weg. Alles wat jy kan benodig, is daar.

Rustigste atmosfeer en niks of niemand is naby genoeg om jou te pla nie. Die akkommodasie is heerlik gemaklik ingerig en beskik oor alles wat nodig is om af te skakel en ontspan. Die gasheer was slegs 'n WhatsApp ver toe die krag nie aangaan na load shedding nie en het die probleem baie vinnig uitsorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Die personeel by Welbedacht is uitbundig bly as gaste hulle tyd by ons geniet. Ons grootste juweel is gaste wat ons liefde vir die natuur deel. Julle is altyd meer as welkom by Welbedacht. Ons is gelee in die hartjie van die Tulbagh Vallei, ver van die hoof pad af maar tog net 'n klip gooi van lieflike eetplekke en winkels af. Daar is 'n definitiewe stryd tussen die begeerte om die bekende wynplase in die omgewing te besoek of net voete hoog te sit en die natuur in te adem.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Laureen M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laureen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar het nie al die klein goedjies wat 'n plek regtig besonders maak nie. Bring jou eie sout en peper.

Vir die prys het ek sout en peper, moerkoffie (en nie Ricoffy nie), en ten minste twee waslappe, verwag. Klein detail wat talle plekke al vir goedkoper aangebied het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Goeiedag Laureen

Ons plekkies is selfsorg en tog verskaf ons koffie, tee, suiker, regte egte melk en selfs blitz en vuurhoutjies. Kwaliteit skottelgoedseep, 'n sponsie, waslappie en afdroog lappie en twee swart sakke. Sout en peper is nie 'n slegte gedagte nie.
Baie dankie vir die voorstel, ons sal dit oorweeg.

Vriendelike Groete
Brunhilde Cronje

Welbedacht Game and Nature Reserve
Christiaan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Persoonlik en rustig.

Dit sou nice wees as mens 'n duidelike inligtingskaart kon kry wat al die roetes op die plaas aandui. Nie seker of daar bv. 'n 4x4-roete is nie. Daar is 'n ou kaart by die ingang waar mens die sleutels ontvang, maar dit is niks ernstigs nie en het nie ons verblyf onaangenaam gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Ek is so dankbaar vir jou voorstel. Ons is juis besig om alles op te gradeer en nuwe kaarte en inligtingstukke sal defnitief deel op ons 'te-doen' lysie wees. Ons is dankbaar dat jy heerlik gekuier het. Ons het ongelukkig nie 4x4 roetes nie. Slegs heerlike wandelpaaie en stap roetes. Met ons natuur bewaring fokus ons op seldsame skilpaaie en ook vynbos. Daar is unieke plantegroei wat net in ons deel van die wereld voorkom. Daar is selfs voelspesies wat uniek is tot ons area en spesies wat volgens die bekende boeke, veronderstel is om nie daar voor te kom nie. 'n Ware Natuur-liefhebber se paradys.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Ivan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een met natuur, waarde vir die geld.

Uit ons hele vakansietydperk van plekke bly kies ek Welbedacht as die plek waar ek my familie na sal bring. Die staproetes, waarde vir geld, vriendelike diens, uitsig en algehele kwaliteit van die wegbreek het vir my uitgestaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome weekend.

Enjoyed the game, the hiking trails and beauty of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W
Saam met vriende

Enjoyed the stay, beautiful and tranquil setting allowed for us to absorb nature.

Was a few concerns. Internet wasn't working. Host wasn't available on the number given on e-mail, when trying to contact him to assist with the Internet and purchasing of more wood. Bathroom doors require added cleaning, dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Good day Eddie
Stiaan had a problem with his cell phone, but it was sorted out. Sorry for this. The good news is that Orchard is up for renovations soon. With your next visit, you will experience new bathrooms, a new fireplace, new paint, and a new braaier.

Welbedacht Game and Nature Reserve
W S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
W S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus voor kaggelvuur.

Huisie kort 'n bietjie aandag, maar het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Goeie dag

Jy sal my bietjie moet help. Die huisie het hierdie jaar 'n nuwe badkamer, nuwe vloere en nuwe kaggel gekry. Die beddegoed en kussings is spik splinter nuut en die kombuis wasbak is vervang.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Claudia S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Gesin met tieners

Rustig in die natuur.

Rustig. Netjies. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariam G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam G
Saam met vriende

Our group of friends rented the Blue Butterfly house. It was spacious for all of us.

The rooms had beautiful, clean bedding, the rooms were big and had hot water bottles, a hair dryer, and a fan. We honestly did not expect that. The kitchen was well equipped, with everything a kitchen needs. The entertainment areas were spacious, with lots of seating and a lovely fireplace. There was an oversupply of wood to make fires. Thank you to the Welbedacht team. Much enjoyed! We went for a hike on the reserve. The zebras, horses, and bokkies were in abundance. Indeed a beautiful and stunning nature reserve. We will definitely be back. Many thanks Welbedacht!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

So glad that you enjoyed your stay. We will definitely receive you back with open arms. Hope you enjoyed the snow capped mountains. It is always a lovely time of year to visit although it is a little colder. The fireplace really ensures a nice ambiance. The fynbos is starting to unveil their beauty to us every day. During summertime, it will be new flowers, new experiences with nice visits around the boma and a swim in our dam.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Philip O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en in die natuur. Weg van die gejaagde stadslewe.

Huisie is baie netjies en skoon. Die omgewing is ideaal vir 'n naweekwegbreek om net die stilte van die natuur te ervaar. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Dit is 'n besonderse tyd van die jaar en die veld blommetjies en fynbos lyk regtig pragtig na die eerste reens. So bly dat julle die rustige wegbreek kon geniet!

Welbedacht Game and Nature Reserve
Juanita K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike naweek.

Hierdie is 'n pragtige, rustige plek met die mooiste staproetes. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

En elke seisoen het 'n bekooring van sy eie! En elke stap roete het 'n ander dinamika! Dit verskaf soveel vreugde om dit met ander te deel en ons harte jubel as ons gaste dit geniet.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Bjefke B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bjefke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful!

We thoroughly enjoyed our stay at Welbedacht. The cottage is peaceful and lovely. The views and setting is breathtaking. We were delighted by the dam where we took an early morning swim, followed a wonderful walk on a well marked path through the fynbos, it felt like an adventure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

I am over joyed that you enjoyed our lovely Nature Reserve!

We love the views. The trails reward you with different vegetation and flowers around every corner. A real adventure to embark on.

Hopefully we will see you back soon!

Welbedacht Game and Nature Reserve
Anneke B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Saam met vriende

Fantasties.

Baie dankie vir 'n ongelooflike lekker kuiernaweek saam met vriende. Ideale plek vir 'n groot groep maats.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pragtige natuurskoon.

Dit sal baie gaaf wees as daar voor die tyd gesê word dat daar geen WiF in die kothuise is nie, slegs by die hoofgebou wat 'n redelike afstand van die kothuis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewet B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi chalets in 'n ideale omgewing

Mooi chalets in wildsplaastipe omgewing met baie om te doen. Mooi voël- en dierelewe, goeie staproetes en dam om in te swem. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

Our stay at Welbedacht Game and Nature Reserve can only be described as unbelievable. It ticked all our boxes with regard to privacy, nature, facilities as well as simplicity. The daily visits of the wide variety of birdlife were astonishing. We could not get enough of these different winged visitors to our home. I say our home, because our cottage, Pine Cottage, felt like our home away from home. We loved the privacy of the cottage, enough space around to make you feel like you have your own cabin in the mountains. On our first night, the rustling and rumbling sounds coming out of the dark first made our hair stand on end, but after realising it was the horses, it became actually a very reassuring sound. We will visit Weldedact definitely again, just to experience it all over again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik

Ons verblyf by Welbedacht Game and Nature Reserve kan net as ongelooflik beskryf word. Dit het al die boksies getiek rakende privaatheid, natuur, geriewe en eenvoud. Die daaglikse besoeke van die wye verskeidenheid voëls was asemrowend. Ons kon nie genoeg kry van die verskillende gevleuelde besoekers aan ons huis nie. Ek sê ons huis, want ons kothuis, Pine Cottage, het gevoel soos 'n tuiste weg van die huis. Ons was mal oor die privaatheid van die kothuis, genoeg ruimte om jou sodat jy voel asof jy jou eie huisie in die berge het. Op ons eerste nag het die geskuifel en dreunklanke uit die donker eers ons hare laat rys, maar na ons agtergekom het dat dit die perde was het dit eintlik 'n baie gerusstellende klank geword. Ons sal definitief Welbedacht weer besoek, net om dit alles weer oor te ervaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L
Gesin met klein kinders

Beautiful, peaceful.

So amazing to be in such a peaceful environment and to have the wild animals totally freely walking around. My kids loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annabe T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Nuwe wêreld.

Dit was beeldskoon by Welbedacht - ons sal beslis weer wil gaan! Ons hond was welkom gewees en ons het dit baie geniet. Daar is die mooiste blommetjies op die staproetes te sien en die diere is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L
Saam met vriende

Fabulous stay in a beautiful setting.

A great place to relax and unwind, the surrounds are spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus

Dit was heerlik om te kon ontspan in die natuur. Pragtige omgewing so tussen die berge. 'n Hoogtepunt was die perde wat Vrydagaand naby ons huis verbygekom het. Die verblyf is netjies en goed toegerus. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles N
Saam met vriende

Baie mooi omgewing.

'n Rustige plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jesreal C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jesreal C
Gesin met klein kinders

Baie lekker kuier, en die natuurskoon is iets besonders.

Het die verblyf was baie lekker, die geriewe was skoon, my vrou en kinders het die rustigheid geniet, my seuntjie veral het die staproete terdeë geniet. Net ten aansien van die staproetes, hier en daar net die rigtingwysers meer duideliker maak. Ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing getaway.

My wife and I needed to breakaway from the city rush and this was exactly what we were looking for and we will definitely be back in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik S
Gesin met klein kinders

Peace and quiet away from the hustle.

Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker!

Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Rus vir die siel. Die reservaat is baie spesiaal en die staproetes is baie lekker. Ons het die swem in die dam geniet! En die swembadjie op die stoep is awesome. Ons sal net voorstel dat daar gaas voor die vensters van die huisies gesit word, daar is nogal baie vlieë in die rondte en hulle kan nogal baie lastig raak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G
Gesin met tieners

Baie skoon en gerieflik.

Verblyf baie netjies en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, als wat jy nodig het en geen TV is 'n wenner.

Lekker gekuier. Baie mooi omgewing. Als was skoon en netjies. Al wat kort is verwarmer vir die swembad en dalk aircons in die huisies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Dankie Carin, vir jou resensie. Ons sien uit na u terugbesoek.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Daniel J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J
Saam met vriende

Ongelooflik! Ons kon maklik nog 'n week bly.

Die uitsig, staproetes en kontak met verskeie diere was 'n unieke seldsame ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Dankie Danie, vir jou resensie. Ons sien uit na u terugbesoek.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Geraldine P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine P
Gesin met tieners

Quiet, restful stay with stunning view and walks.

Eagle cottage was a very small cottage for the 3 of us, especially with the summer weather turning cool, windy and wet. The lounge is too cramped to be indoors. Other than this and being able to sit outside on the shaded patio, the cottage is well kitted and comfortable. Lots of hooks (behind doors and in bathroom), but no wardrobe or hangers for clothes, so be prepared with a few hangers. Game is limited to a small herd of zebras and springbok, 2 black wildebeest and some wild horses. Birds are abundant and we had many great sightings. We would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Netjiese verblyf met als wat nodig is. Die plonspoel was 'n wenner met die hitte. Die rustigheid word effens gesteur in die nag met die yskas wat baie raas. 'n Aircon sal dalk ook lekker wees met die warm nagte. Anders heerlik gekuier en gerus. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful tranquil location and lovely cottage.

The lovely cottages are set in a beautiful and tranquil nature reserve. Hiking amongst the rehabilitated horses up the slopes towards the mountains was amazing. Highly recommend a stay here.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige en rustige ligging en lieflike kothuis.

Die lieflike kothuise is in 'n pragtige en rustige natuurreservaat geleë. Dit was ongelooflik om tussen die gerehabiliteerde perde teen die hange teen die berge te stap. Beveel verblyf hier sterk aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Thank you for your review. We love the feedback. Hopefully, you will be returning.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Diane B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B
Gesin met klein kinders

Magical setting for a weekend away.

We did a last minute booking at Welbedacht Game and Nature Reserve, but it felt like they had prepared weeks in advance for us. The cottage is rustic, clean and everything you should need is available for self-catering. The little touches like notes on the keys and folder with all the information made the stay even more special. We will definitely be back soon. Magical place with beautiful wildlife!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Diane, thank you for your fantastic review.
We try hard to give our guests a great experience.
We look forward to your return stay. Your cottage is ready for you.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Sanet V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Gesin met klein kinders

We had a wonderful, relaxing weekend.

We had a wonderful relaxing family weekend. The Gum Tree Cottage was comfortable, spacious, clean and tidy and had all the necessary amenities. We enjoyed our morning hike in the reserve in the most beautiful, peaceful setting. We definitely look forward to visiting again! Thank you for a wonderful weekend!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n heerlike, ontspannende naweek gehad.

Ons het 'n heerlike ontspannende gesinsnaweek gehad. Die Gum Tree Cottage was gemaklik, ruim, skoon en netjies en het al die nodige geriewe gehad. Ons het ons oggendstap in die reservaat geniet in die mooiste, rustigste omgewing. Ons sien beslis uit om weer te besoek! Baie dankie vir 'n wonderlike naweek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Good day Sanet,

Thank you for your lovely review. We look forward to your return visit.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Yolandie N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Yolandie N
Gesin met klein kinders

Oulike huisie in 'n pragtige omgewing.

Dit is 'n baie oulike plekkie, met alles wat mens nodig het. Mens voel heeltemal geïsoleer en die uitsig is asemrowend. Dit is wel 'n baie klein spasie vir 4 mense, veral vir die prys. Die plekkie word ook glad nie skoongemaak of enigsins anders gediens nie. Op 'n baie koue naweek was die stort seker die onaangenaamste ervaring, die water is baie min en die water was nie baie warm. Vir die geld wat ons betaal het, het ek net klein bietjie meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Ons was jammer om te hoor die Eagle Cottage was ietwat te klein vir u, daar was wel ‘n plan-tekening, met die nodige dimensies, op die web-blad en dalk moes u die groter Orchard of Gum Tree huisies geneem het.

Die gaste huisies word wel met groot sorg skoongemaak deur ons spannetjie trotse dames, hulle word dan geinspekteer deur ons bestuurder of onsself, voor ons gaste se aankoms. Afhangende van beskikbaarheid sluit dit vars blomme in en ‘n goeie voorraad vuurmaak hout wat ons virniet insluit. Die storm-weer tydens u verblyf was egter so sleg dat dit indenkbaar is dat die kinders se nat skoene en klere met die in-en-uit dieselfde skoonheid vinnig sou verander het! Helaas, die huisies is self-sorg eenhede en is so geadverteer, dus diens ons nie die huisies oor die naweek automaties nie.

Ons is ook jammer die warm water was nie voldoende vir u nie, maar ESKOM was vir lang periodes uit agv die sterk stormwinde, gepaardgaande omtrend 20% van ons jaarlikse reenval oor 24 uur tydens u verblyf. Die elektiese geysers werk goed maar krag onderbrekinge sal vanselfsprekend die warm water geaffekteer het. Ons was nie bekend met waterdruk probleme nie, die huisies kom van dieselfde fontein en daar was geen ander soortgelyke rapporte nie. Ons is jammer u het ons nie laat weet toe ek met u / u man Saterdag more tydens my roetine draai gesels het.

Ons is ook jammer u was nie gelukkig met waarde vir prys nie maar glo Eskom, die slegte weer en die nat omstandighede het daartoe bygedra. Ons sal u graag terug wil verwelkom en dan vir u ‘n virniet ekstra naggie by ‘n twee nagte bespreking insluit!

Welbedacht Game and Nature Reserve
Nastassha M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassha M
Saam met vriende

Wat 'n lekker plek!

Ons het dit baie geniet. Pragtige plek en het alles wat 'n mens nodig het. Ons het dit verskriklik geniet en sal dit beslis aanbeveel. Sal net 'n voorstel maak aan eienaar, het beslis 'n binnebraai nodig. Verder kan ek regtig net sê: Awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap; 'n binnebraai sou inderdaad perfek wees tydens die stormige winter nagte!

Welbedacht Game and Nature Reserve
Emielke B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emielke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to hang out with the birds.

My husband and I had a very pleasant and relaxing time. We stayed in Pine Cottage, situated under trees full of chatty, nest-building weavers. The cottage is quaint with a well-equipped kitchen and the inside fireplace warmed up the interior very nicely. We enjoyed the outside braai area and had plenty of curious, some cheeky, feathered onlookers. Unfortunately it wasn't warm enough to use the splash pool on the patio but we could imagine it would be wonderful to cool down in on hot summers days. We did plenty of walking, covered all the routes numerous times. We made a game of trying to sneak up on the swimming dam before the yellow-billed ducks would see us and fly off. Alas, they always managed to take flight before we could reach the water's edge. They weren't the only skittish ones, the impalas also kept their distance too but the zebras walked right past the cottage. Welbedacht is a birder's paradise. We saw over 40 different birds. There is some beautiful fynbos and it's great to see they are trying to get the land back to it's natural state. It was heartbreaking though to see the huge invasive species problem they have along the river where the meditation pools should be. We hope they will manage to get it all cleared eventually.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welbedacht Game and Nature Reserve se terugvoer

Thank you, Emielke, for your review. I hope you visit again in the summer to enjoy the plunge pool. Or to see the snow on the beautiful Winterhoek Mountains.

Welbedacht Game and Nature Reserve
Noelle M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelle M
Saam met vriende

Beautiful location, with lots of activities on and around the farm.

Beautiful location with lots of activities on and around the farm - definitely worth visiting!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging met baie doendinge op en om die plaas.

Beslis die moeite werd om te besoek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annali D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute privaat en rustig.

'n Paradys vir voëlkykers en 'n salige stilte en privaatheid vir iemand wat wil wegkom van die stadsgedruis. Die cottage het alles wat 'n mens nodig het en was baie netjies. Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location for a relaxing time.

Customer service was excellent as was the accommodation. The location was beautiful with the bonus of wildlife on your doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Winterwegbreek. Doen dit weer!

Ons winterwegbreek na Welbedacht Game and Nature Reserve was ongelooflik. Somerwegbreek 'n paar jaar gelede is nog vars in ons geheue en is die rede tot dié besluit! Baie privaat, baie mooi omgewing. Die kothuis bied alles: kaggel met baie hout beskikbaar vir lekker warm atmosfeer teen die winterkou en die splashpool vir die somer! Baie goed ingerig met als wat mens benodig. Dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9ba427af16a3d48ee01ae5b7419c1d2405d202cdf1663334cf1ff68701d9ae13fad236c38af59979f4ed1d48b22a1d7436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 Off Winterhoek Wes Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.211180484939 19.137441486782
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem