Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welcome Glen Mountain Gem

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die gashere woon op die perseel. Welcome Glen is 'n rustige area en gaste moet asb. ook rustig wees en bure respekteer. Gaste moet asb. musiek afsit en stil wees na 21:00 in die week en 23:00 oor naweke.

Geen besprekings deur derde partye tensy die bespreking deur 'n maatskappy vir hul werknemers gemaak word soos in die bepalings en voorwaardes uiteengesit word nie.

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Dit sluit vape en okkapype in.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Daar mag nie verflim word sonder dat dit vooraf goedgekeur word nie. 'n boete van tot 5 keer die tarief per nag sal uitgereik word indien daar sonder toestemming verfilm word.

Die tarief sluit 'n sak hout, melk, suiker, tee, sout, peper, olie, seep, hadwasseep en toiletpapier in. Aangesien dit selfsorgverblyf is sal die items nie aangevul word tydens gaste se verblyf nie. Ekstra hout is op die perseel beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenhurst-weg 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff014e0b8e920c880499273848aedcaa2b9381a813ba5f24d85df74db922701dab1d046a5de1919e33fcab38de1fca32ba58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 21 Glenhurst Road Welcome Glen 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.15408 18.40934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem