-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sundaystraat 11, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Welcome Guest House is in Three Rivers, Vereeniging geleë, en bied ’n keuse van kamers wat ideaal vir reisigers en sakereisigers is.
Die ruim kamers het elk privaat ingange en beskik oor 2 ekstra lang enkelbeddens, ’n koninggrootte-bed of koningingrootte-beddens. Party kamers het ook ’n slaapbank. Al die kamers het ’n en suite-badkamer en handdoeke en toiletware word voorsien.
Elke kamer beskik oor Satelliet-TV met die gastehuis-pakket, ’n tee- en koffieskinkbord, mikrogolf, yskassie, kluis vir juwele en ’n spieëlkas of lessenaar. Daaglikse skoonmaakdienste, ’n wasgoeddiens en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan ’n heilsame Engelse of Kontinentale ontbyt geniet en spesiale dieetvoorkeure is op versoek beskikbaar. Die gastehuis het ’n swembad en braaigeriewe, en skemerkelkies kan van 17:00 tot 19:00 by die gelisensieerde kroeg geniet word.
Kopiegeriewe en sekretariële dienste is beskikbaar indien dit vooraf gereël word en daar is ’n konferensiesentrum wat volledig toegerus is vir 30 afgevaardigdes.
Welcome Guest House is stapafstand van verskeie restaurante en wegneem-eetplekke af, asook verskeie geriewe soos die Regional Mall, hospitale, klinieke, die Barnyard Teater, bioskoop en vele meer. Daar is verskeie doendinge in die area soos gholf, roei, hengelary en sonsondergang-bootritte.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sundaystraat 11, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Gaste dink Welcome Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sundaystraat 11, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom