LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+59
Gastehuis in Lichtenburg

Welgemeendt Accommodation   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marlene W
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Uitmuntende gasvrou, netjiese, skoon kamers, met die heerlikste ontbyt! Ons het heerlik gebly! Veilig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Skoon, netjies, privaat, spasie, hartlik. Gebly! Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Welgemeendt Accommodation
Baie dankie R, hoop om weer te sien. Groete, Marna

Johnny E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ongelooflike akkomodasie! Ongelooflike regtig 5 ster. Ons was baie vriendelik ontvang, die plek het ons verwagtinge oortref. Die gasvrou was uitstekend en baie behulpsaam. Die linne is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Welgemeendt Accommodation
Baie dankie, sien julle gou weer. Groete, Marna

Rhyn V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

It was a memorable stay. Accommodation exceeded our expectations. Our host was fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dykhard L
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Het gevoel of ek in my eie huis was en die plek is baie luuks regtig amazing. Baie mooi luukse gastehuis, amazing ontbyt. Eienaar is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Welgemeendt Accommodation
Ag baie dankie, Dykhard. Hoop ek sien julle weer eendag. Mooi bly.

Mishka B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasties! Hierdie plek is iets uit die boeke! Silwerskoon, mooi, veilig en so kan my lys aangaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Welgemeendt Accommodation
Baie dankie Mishka, hoop ons sien vinnig weer. Groete.

Ilze V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlik, sal weer daar bly. Baie oulike gasvrou. Heerlike ontbyt. Baie lekker en silwerskoon! Baie oulike en vriendelike gasvrou. Heerlike ontbyt. Sal definitief weer daar bly as ons in daardie rigting moet reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Welgemeendt Accommodation
Baie dankie lieflings Ilze, hoop ons sien gou weer!

Marinda D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly in hierdie pragtige eenheid. Ons het heerlik gebly. Pragtige eenheid. Beveel enige iemand aan om hier tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Welgemeendt Accommodation
Baie dankie, was so so lekker met julle hier. Hoop ons sien julle gou weer!

Chantell B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Tannie Marna is een in haar soort! Gevoel of ons in ons eie huis kuier. Sy is geweldig gasvry en alles is topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Welgemeendt Accommodation
Ag, baie dankie! Chantelle, dit was so lekker om julle hier te hê. Ek kan nie wag om julle weer te sien nie. Liefde, Marna

Michelle P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend diens! Uitstekende gastehuis! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Welgemeendt Accommodation
Baie dankie, Michelle. Hoop om vinnig weer te sien. Mooi bly!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkKu3XqxJKKJ785km88tMkdPykoDH26R6DqggbsVgDg6JLd587O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 19 Daniel Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.154952755978 26.162557854237
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang