Vrystaat Akkommodasie by Welgeval Farmstay | LekkeSlaap
+23

Welgeval Farmstay

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgeval-weg, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 670 per nag (vir 9 persone)

Beskrywing

Welgeval Farmstay is 'n lieflike, selfsorgplaashuis tussen Smithfield en Reddersburg in die Vrystaat. Dié plaashuis is volledig ingerig vir gerieflike verblyf. Die plaas is perfek vir 'n gesin op soek na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en het slaapplek vir 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak. Al die kamers het elektriese kombersies, plafonwaaiers en haardroërs.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, mikrogolfoond, induksiestoofplaat en 'n yskas-vrieskas. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n plafonwaaier. Daar is 'n ruim patio met gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai, stoele en 'n tafel.

Vir die kinders is daar 'n pophuis, heelwat boeke, speletjies en legkaarte. Troeteldiere is ook welkom indien dit vooraf gereël word. Doendinge op die plaas sluit lang staptogte, bergfietsry, swem in die plaasdam en sterrekyk in. Welgeval is 'n Merino-plaas. Gaste kan ook 'n piekniek op verskeie plekkies op en om die plaas geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Welgeval Farmstay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Welgeval Farmstay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Welgeval-weg, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Welgeval Farmstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R2 670
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R2 670
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgeval-weg, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwMjljNTVjLTQ0OTgtNGMzZC1hMjBkLTc1NzRlZDljNTJlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 670  per nag (vir 9 persone) 2 5 1 5 Welgeval Road Smithfield 9966 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.998391666667 26.302161111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za