Welterusten
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keniworth-rylaan 20, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Welterusten is in die hartjie van Kloof, 'n luukse, blaarryke voorstad naby Durban in KwaZulu-Natal. Dié selfsorg kothuis is ideaal vir 'n kort sakebesoek, 'n oornag-stop of as vertrekpunt vanwaar die omgewing met sy vele avonture verken kan word.
Dié selfsorgkothuis is op 'n veilige erf en bied slaapplek vir 4 gaste. Die oopplan-leefarea en 1 slaapkamer het 'n gemaklike bed en slaapbank. Die badkamer het 'n bad en stort en die moderne kombuis is volledig toegerus. Verder is daar lugversorging, 'n verwarmer, kluis, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat ingang. ’n Dubbelslaapbank vir kinders is op versoek teen ’n ekstra tarief beskikbaar.
Die kothuis word skoongemaak. Dit beskik ook oor 'n privaat tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid is op ’n privaat perseel met ’n oopplan-leefarea, toegeruste moderne kombuis, ’n badkamer met ’n bad en ’n stort en ’n ruim slaapkamer wat na ’n pragtige, privaat tuin lei.
Welterusten is ideaal geleë naby die snelweg en na aan verskeie aktiwiteite vir alle ouderdomme en belangstellings.
Slaapplek
’n Bespreking by Welterusten sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Keniworth-rylaan 20, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Welterusten het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kloof KranztKloof Nature Reserve Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keniworth-rylaan 20, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom