Strand Akkommodasie by Welterusten Guesthouse | LekkeSlaap
+45
+45

Welterusten Guesthouse

14 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 50, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welterusten Guesthouse is 'n Victoriaanse huis in die Strand en bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en gaste wat wil oornag. Dit is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in dubbel-, enkel- en gesins-eenhede gebied.

Die selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het 'n dubbelslaapkamer en 'n aparte bank met sitplek vir 2. Daar is ook 'n TV. 'n Enkelbed is op versoek beskikbaar vir 'n vyfde gas.

Daar is 'n eetarea, 'n balkon met 'n berg-uitsig en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Welterusten Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Piet Retiefstraat 50, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welterusten Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 50, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMpFo8lTdrjO4GRFScdyuBPdxqCCVJrM0yJmmIsgDBGeXRc6vFo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 50 Piet Retief Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.112350773877 18.827710940476
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za