Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevrede @ Bon Cap

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Weltevrede @ Bon Cap
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Wilma F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma F
Gesin met tieners

Baie mooi natuurskoon en rustigheid.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Dankie Wilma, hoop julle het veilig gereis deur ons mooi land.

Weltevrede @ Bon Cap
Jurie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

Pragtige omgewing, heerlik rustig, naby alles, netjiese eenheid.

Ons het heerlik gekuier. Die omgewing is pragtig en die gasvrou was vriendelik, innemend en sommer net awesome. Ons het Kersete ook by Bon Cap geniet - wow en weer wow - dit was fantasties lekker met 'n groot verskeidenheid kosse. Beslis 'n hoogtepunt en aan te beveel. Ons eenheid was netjies en goed toegerus en die ligging op die plaas is pragtig. Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Dankie Jurie, ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Weltevrede @ Bon Cap
Paul L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met vriende

Gerieflik, netjies, skoon en veilig.

Baie vriendelike ontvangs, bederf met varsgebakte brood en wyn. Verblyf gerieflik, netjies, skoon en veilig. Verlaat Weltevrede @ Bon Cap en voel soos familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Middag Paul, baie dankie vir die goeie terugvoer dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer. Groete.

Weltevrede @ Bon Cap
Coenraad M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was salig en rustig gewees!

Het lekker gekuier en die diens was baie vriendelik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Beste wense vir 'n mooi jaar en ons hoop om julle iewers in die toekoms by ons terug te verwelkom.

Weltevrede @ Bon Cap
Henry W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi natuurskoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Goeiemôre Henry, dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle by ons te kan verwelkom. Hoop ons sien julle weer binnekort. Mooi week vir julle.

Weltevrede @ Bon Cap
Zikmann J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zikmann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurgesteld.

Plek klein en beknop. Net een bedkassie, een leeslampie. Geen water in krane tydens beurtkrag. Slegs twee kerse, later 'n lampie gebring. Geen matjies voor bed, koue vloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Goeiedag Annatjie

Ek is regtig jammer dat u nie tevrede was met die verblyf wat u bespreek het by ons nie. Let asseblief daarop dat toe u ingeboek het, ek aan u genoem het dat daar geen lopende water gaan wees gedurende beurtkrag nie. Alhoewel ons 'n werkende plaas is, probeer ons die gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak, ten spyte van geen krag en water a.g.v beurtkrag.

As u my dadelik ingelig het, dat u nie met die eenheid tevrede was nie, kon ek u na 'n ander groter eenheid geskuif het.
Alhoewel u die 2 slaapplek selfsorg eenheid met 'n dubbelbed bespreek het, kon ek vir u 'n groter eenheid wat ingerig is vir meer gaste geskuif het teen dieselfde koste as die een wat u betaal en bespreek het.

Ek is egter jammer ook oor die bedmatjie, bedkassie en bedlamp wat ontbreek. Ons sal dit probeer reg stel.

Jammer vir enige ongerief.

Weltevrede @ Bon Cap
Willem O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Pragtige plek met 'n mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Dankie vir die resensie Willem, ons sien daarna uit om julle weer by ons te kan verwelkom vir 'n lekker kuier iewers in die toekoms. Hopelik volgende keer sommer met die hele familie.

Weltevrede @ Bon Cap
Elizna T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna T
Gesin met klein kinders

Pratige ligging!

Die huisie was baie lekker gesellig. Kort dalk paar kombuisgoedjies vir iemand wat langer bly, maar die res van die geriewe was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Goeie Elizna, baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Hoop om julle iewers in die toekoms weer by ons te kan verwelkom.

Weltevrede @ Bon Cap
Jean L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean L
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful.

It was such a relaxing stay, with great activities for the kids. We loved being introduced to the Sir Viva, the calf living next to our house. My kids visited him every day and loved being included in the feeding of all the animals. Thanks for doing everything to make our stay pleasant. The farm bread was an extra bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Good day Jean

Thank you for sharing your experience with us. So happy to hear that you've enjoyed your stay and that the kids enjoyed the farm.

We do hope that you will visit us again in the future.

Michelle and Bon Cap Team

Weltevrede @ Bon Cap
Liza S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Gesin met tieners

Rustig.

Mooi, vriendelik en naby Worcester en Robertson.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Gesin met klein kinders

Rus en vrede vir jou siel.

Ons is van die stad en het ’n bietjie rus en vrede gesoek en dit was presies wat ons gekry het. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Goeiemore Anton

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly om te hoor dat jul, jul wegbreek by ons geniet het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons as gaste te kan verwelkom.

Mooi week vir julle.
Carine en Michelle

Weltevrede @ Bon Cap
Carina F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, maar afgeleë.

Die instansie verwys na hulleself op advertensie as selfsorg, maar daar was geen fasiliteite nie, daar is wel melding van die geen fasiliteite gemaak in hulle boodskap aan ons, maar ek moet sê ek het nie die boodskap heel onder aan die bespreking gekyk nie, ek sou vra dat hulle dit by die advertensie moet plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Ons het on Touriga eenheid gebly. Die huisie self is eenvoudig maar daar is alles wat nodig is vir 2 mense. Die stoep en braai was goed beskut teen wind. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is kort stuk grondpad na die plaas toe wat in goeie toestand is. Moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Goeie middag Gerard, dankie vir die mooi resensie. Ons is bly om te hoor julle het die kuier by ons geniet. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te kan verwelkom. Ons beplan so bietjie ekstra onderhoudswerk aan die eenheid. Mooi geseende week vir jou. Vriendeliek groete, Carine en Michelle.

Weltevrede @ Bon Cap
Berlize V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berlize V
Saam met vriende

Voel soos huis met 'n pragtige ligging. Netjies en baie cozy. Diens was puik!

Dit was 'n yskoue, reënerige naweek, maar een van die lekkerste kuiers saam met vriende weg van al die geraas. Ek sal dit aanraai vir enige groepie vriende, of 'n paartjie wat wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Goeie Middag Berlize

Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons hoop om julle binnekort weer by ons as gaste te verwelkom.

Mooi week vir julle.

Bon Cap Bestuur en Personeel

Weltevrede @ Bon Cap
Philip N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Philip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op hul aanbeveling is ons na 'n ander eenheid opgradeer, maar was bitter teleurgesteld met die kombuis wat nie die basiese behoeftes gehad het nie. Die stoof het ook nie gewerk nie. Die badkamer was uiters klein en onprakties uitgelê.

Die 2de dag van ons verblyf het hul ons na 'n groter eenheid geskuif en weereens het net 1 van die 4 plate op die stoof gewerk. Ons stel regtig voor dat hul aandag moet gee aan instandhouding en opgradering indien hul die tariewe wil vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Goeiemore

Baie dankie dat u die probleme in die akkommodasie reeds tydens u verblyf onder ons aandag gebring het.
Ons handy man het reeds aandag daaraan geskenk.

Ons hoop egter julle het jul verblyf in ons mooi, rustige omgewing met die pragtige uitsig geniet.

Weltevrede @ Bon Cap
Marinda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en gerieflike wegbreek, lekker sentraal geleë.

Ons huisie by die dam was heerlik! Als wat mens nodig het, is daar. Die braaiplek kyk uit op die dam en lieflike groen grasperke en 'n pragtige groot boom. Wingerde lê agter ons met trosse vol druiwe. Alhoewel ons dit nie nodig gehad het nie, is die lugversorger vir seker 'n wenner vir die warm somersdae. Dubbellaagtoiletpapier en 'n sepie is altyd 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, so bly julle het julle kuier by ons geniet. Ons hoop om julle in die toekoms weer te kan verwelkom vir 'n lekker wegbreek op die plaas.
Groete die Bon Cap span

Weltevrede @ Bon Cap
Tania S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tania S
Gesin met tieners

Rustige naweek verblyf.

Rustige plaas-omgewing om lekker te gaan ontspan, maar ook naby genoeg aan die dorp. Badkamer in Vindoux is net baie klein en bietjie onprakties uitgelê. Kombuis het net basiese geriewe. Plek was baie skoon en netjies, maar kort bietjie onderhoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, kom kuier gerus weer vir ons. Ons stel voor dat julle dalk Sauvignon Blanc volgende keer probeer - dit is 'n lekker ruim plaashuis.

Weltevrede @ Bon Cap
Carol Burger B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Burger B
Gesin met tieners

Ongelooflik baie moeite gedoen vir ons.

Daar is wraggies net een woord: fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Beste Carol,

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was so lekker om julle hier by ons te ontvang.

Ons hoop julle kom binnekort weer vir ons kuier. Sterkte met die kinders se Drostdy-dae.

Groete,
Michelle en Carine

Weltevrede @ Bon Cap
Janine N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, neat and peaceful.

Such a lovely peaceful stay on a beautiful farm. The accommodation was neat and clean and comfortable. Close to all amenities. Would definitely recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, netjies en rustig.

So 'n pragtige vreedsame plek op 'n pragtige plaas. Die akkommodasie was netjies en skoon en gemaklik. Naby alle geriewe. Sal beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Dear Janine,
Thank you for the great review and positive feedback. This is much appreciated, we would love to have you back at Bon Cap in the near future. Wishing you all of the best for the silly season ahead and look forward to your return visit.
Kindest regards,
The Bon Cap team

Weltevrede @ Bon Cap
Marius R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer kom, lekker stil en rustig.

Sal weer kom, wil graag volgende keer self-catering plekkie hê, geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Goeie dag Marius

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ongelukkig was die en-suite eenheid, die enigste wat beskikbaar was vir daardie spesifieke datum.

Bring sommer volgende keer baie vriende en familie saam.

Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Weltevrede @ Bon Cap
Anne-marie H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en gasvryheid was wonderlik!

Ons sal vir seker weer by Bon Cap gaan bly en dit aanbeveel vir al ons vriende! Van die oomblik wat ons daar ingestap het, het hulle uit hulle pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Geen een van ons versoeke was te veel moeite vir hulle nie! Baie dankie Bon Cap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon en hartlikheid van eienaars.

Hier kon ons bietjie die batterye herlaai. Met die berge om ons en die rustigheid en natuurskoon het mens weer waardering vir die lewe. Ongelooflike voëllewe. Eienaars was baie behulpsaam. Ons het ons tydjie terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Goeie More Lidia

Baie dankie vir al die mooi, positiewe komplimente. Ons is werklik bly dat julle so lekker kon ontspan, en dit so geniet het.
Voorspoed vir 2017. Hoop ons sien julle gou weer.

Weltevrede @ Bon Cap
Schalk B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Kaasbord was amazing! Enigste doring in die vlees was baie vlieë. 'n Blikkie Doom in die kas om die duiwels uit te dryf sal goed wees.

Ons het 'n lekker wegloop-oornag gehad. Baie goeie kos en gasvryheid. Romantiese atmosfeer, maar die vlieë het gepla. Dit kom seker maar saam met die plaas? Dit sal great wees as daar 'n citro kersie en gif kon wees om die vlieë te verdryf. Ons sal weer kom kuier - mits die vlieë aangespreek is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Baie dankie vir julle baie mooi compliment. Kom kuier gerus weer. Iemand het seker julle blik gif vewyder, ons het dit reeds vervang.
Sien daarna uit om julle weer by ons as gaste te ontvang.

Weltevrede @ Bon Cap
Belinda N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Baie gasvry ontvang en die huisie was pragtig en baie netjies. Dit was net ongelooflik stil en rustig en ons het tot laat die aand net op die stoep gesit, terwyl die vuurtjie brand en net onsself verlustig in die rustigheid. Soos altyd is een aand hopeloos te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Hallo Belinda
Ons is so bly dat julle,julle verblyf hier by ons so geniet het. Ja, ek moet sê, daar is niks so lekker soos die rustige plaas lewe, om van 'n ou vuurtjie nou nie eens te praat nie.
Maak gerus weer so.
Groete
Carine en Michelle

Weltevrede @ Bon Cap
Carin V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Carin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasgevoel.

Goeie ervaring en waarde vir geld. Baie potensiaal vir addisionele dienste soos wyntoere, perdry en staproetes in en om die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rita R
Saam met vriende

Die foto is prentjiemooi.

Dit was lekker, maar is glad nie prakties vir ouer mense nie aangesien die parkering geheel onprakties is, veral vir die aflaai van bagasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede @ Bon Cap se terugvoer

Goeie middag, ons is jammer om te hoor dat u gesukkel het met die aflaai van u bagasie van die geallokeerde parkeer plek tot by u kamers. Ek vra om verskoning vir die ongerief wat u moes verduur, ons sou meer as bereid gewees het om u te help om u tas oor die grasperk na u en-suite kamer te dra. Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit en vra tog om verskoning vir die ongerief wat u moes verduur. Vriendelike groete Michelle en die Bon Cap span

Weltevrede @ Bon Cap
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede Farm, , Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNzczYTAxLTQzNDAtNGQzOC1iOTIxLTFhOTc2MGVlMjFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Weltevrede Farm Eilandia 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.779530960497 19.679444444444