Marlothpark Akkommodasie by Weltevrede Lodge | LekkeSlaap
+34

Weltevrede Lodge

4 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis pak wilde korrels (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 29 Feb 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sparrow-weg 598, Marlothpark , 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Weltevrede Lodge bied 'n stil wegbreek in die ongerepte bos van Marlothpark, 'n bewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek. Hier het gaste die kans om die Groot 5 te sien.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorghuise, elk met 'n unieke tema. Die Big Five-eenheid het slaapplek vir 11 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis asook 'n oopplan-leefarea.

Die Four Seasons-eenheid het slaapplek vir 8 gaste en het 4 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea.

Ander geriewe in elke eenheid sluit 'n TV met DStv op aanvraag (voorafbetaal) en lugversorging (ook voorafbetaal). Daar is plafonwaaiers, gratis WiFi, 'n plonspoel en braai-area in.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en staproetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Weltevrede Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sparrow-weg 598, Marlothpark , 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Weltevrede Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sparrow-weg 598, Marlothpark , 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhdBTTMmgh59LJgyXOSj420XoJzP1HLWNmLenm4LLgyfTDSkmrd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 598 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -25.365348063052 31.76081338591
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za