Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevrede Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Weltevrede Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicholas V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas V

Would do it again in a heartbeat!

Beautiful location and a beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Thank you, Nicholas, for taking the time to give us a great review. You and your group were fantastic guests and will be welcomed back anytime.

Weltevrede Lodge
Nicola F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola F
Gesin met klein kinders

Heerlik, gemaklik en rustig.

Baie lekker kuier huis - alles wat jy benodig. Swem- en braai-area word daagliks skoongemaak. Heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Thank you Nicola, for taking the time to give us a great review. You were super guests and will be welcomed back anytime. Regards to your parents.

Weltevrede Lodge
Tharina M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina M
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly!

Ons het die naweek baie geniet, kon lekker afkoel in die swembad en die diere wat so tussen en naby die huise beweeg het is iets besonders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Thank you Tharina, for taking the time to send a review. We are glad you enjoyed your weekend, you and your family will always be welcomed back anytime.

Weltevrede Lodge
Johann B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Gerieflik en skoon. Beslis die moeite werd.

Veilig en maklik om te kry. Baie gerieflik en goed toegerus. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Thank you Johann, for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.

Weltevrede Lodge
Corne V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met tieners

Pragtige plek, met als wat jy nodig het.

Sal verseker weer die plek bespreek, netjiese plek en vriendelike mense, altyd bereid om te help. Vier ruim kamers, elk met eie toilet en stort. Sou dalk net later aanbeveel om deure voor die badkamers aan te bring, vir meer privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Thank you Corne, for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. We will take your suggestion into consideration. Super guests.

Weltevrede Lodge
Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Ek sal nie weer by enige ander plek in Marloth Park bly nie. Alles by Weltevrede het meer as voldoen aan ons vereistes. Ek kan hulle met 'n oop gemoed aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Thank you Marius, for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.

Weltevrede Lodge
Andrea B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea B
Saam met vriende

Altyd 'n wenner

As goep vriende, gaan ons omtrent elke jaar hierna toe vir ons paasnaweek wegkom. Die plek is gerieflik en ons kuier altyd lekker hier. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Hulle kon ons met 'n ekstra nag uithelp op baie kort kennisgewing en het dit als vir ons gerieflik gemaak. Hulle is ook oop vir konstruktiewe kritiek en het 'n klompie klein vebeteringe gemaak om die huis geriefliker te maak. As ons betyds bespreek, kuier ons weer volgende jaar daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated.
It was our pleasure to have you as our guests, you and your friends will always be welcomed back anytime.
Super guests.

Weltevrede Lodge
David R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Gesin met klein kinders

Great and spacious

I loved it - nice spacious and modern. Love the animals that are walking freely on the premises. A great host and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to send a review, and thank you the wonderful comment, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.

Weltevrede Lodge
Tom M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom M
Saam met vriende

What you see is NOT what you get.

Ons het self 'n gaste huis in JHB en ons beleid is "Home away from home". Met ons aankoms is ons ingelig dat ons vir die TV-gebruik, die WiFi en die aircon moet betaal. In watter leeftyd betaal mens vir die gebruik van kanaal 1, 2, en 3 betaal. Die koste was R30 per dag vir die TV. Ons het R60 se vouchers gekoop vir die aircon in een kamer en dit het presies 'n dag en 'n aand gehou. Ek stel voor hulle bou die bedrae in die tarief in, of ten minste waarsku 'n mens dat jy al hierdie ekstra onkoste gaan hê. Ek voel daar moet na gaste gekyk word en hulle nie uitbuit nie. Daar was foto's op die site van 'n view. Daar was geen view nie. Sal beslis vir niemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Dankie vir die privaat resensie. Jammer om te hoor dat jul nie gelukkig was nie.
Die 'extras' is gelys op ons Lekkaslaap se 'listing' en ons webtuiste. Die view van balkon is by Four Seasons huis.
Ons stuur weer alle inligting na gaste n paar dae voor aankoms, maar daar was nie tyd nie, julle was n skielikke nood booking van Lekkaslaap.
Die Wifi is gratis, jul sit net die 'password' in.
Die R30.00 is vir volle DSTV package.
Die aircons is op pre paid want daar is gaste wat met die krag mors....... gebruik met vensters en deure oop en los aan terwyl hulle is wildtuin toe is vir die dag.

Jul moes iets gese het dan kon ons reg gehelp het oor DSTV en WiFi, en dalk n gratis voucher geoffer

Weltevrede Lodge
Anita B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Onvergeetlik, verblyf baie netjies en skoon.

Hartlik verwelkom deur Elaine en 'n blouwildebees wat reg langs ons parkering gelê het. Baie goed toegeruste eenheid, netjies en mooi. Sal vir seker weer self kom volgende jaar. Mal oor die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Thank you for the wonderful review, it was our pleasure. You and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.

Weltevrede Lodge
Burnedene J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnedene J
Gesin met klein kinders

'n fantastiese wegbreek!

Baie goed ingerig. Kinder vriendelik :-)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Super guests, will always be welcomed back.

Weltevrede Lodge
Yolandi V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feels just like home.

Gerieflik asof ons by ons eie tuiste was! Als wat jy nodig het, met vriendelike eienaars. Baie dankie! Sal definitief weer gebruik maak van julle plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Our pleasure, wonderful guests.
Welcome back anytime.

Weltevrede Lodge
Sharon H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H
Gesin met klein kinders

Clean, spacious home away from home.

We were met by Elaine, who instantly made us feel welcome. The unit was clean and very spacious. The splash pool was clean. On arrival at the unit, we had tea, coffee, cremora and rusks awaiting us. We will most definitely be visiting Weltevrede Lodge again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

Our pleasure. Super guests, welcome back anytime.

Weltevrede Lodge
Nonkululeko N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nonkululeko N
Gesin met klein kinders

The house was nice and had everything we needed, but the level of cleanliness was disappointing.

If only the house was cleaned before we checked in - the house had spider webs and the swimming pool was dirty.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die huis was lekker en het alles gehad wat ons nodig gehad het, maar die vlak van skoonheid was teleurstellend.

As die huis eers skoongemaak is voordat ons inklok, het die huis spinnekoppe gehad en die swembad was vuil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weltevrede Lodge se terugvoer

I can assure you that the house and 'splash pool' was cleaned on the day of arrival.
We are located in the bushveld, with a thatch roof. Occasional spiders, geckos and are to be expected.
The 'splash pool' cannot be classed as dirty because of a little silt at the bottom, which is due to our water supply.

Weltevrede Lodge
Hendre T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place in Marloth Park to enjoy the nature. Great value for your money.

We went to Weltevrede Lodge for our anniversary. It was a wonderful experience. The house and braai area was nice and clean on arrival. The setup of the house is great. It has a pool which was great in the heat and it is next to the braai - so we enjoyed having a braai and cooling off in the pool. We saw a few tame animals that came to the fence and we fed them with the pellets that Weltevrede Lodge was kind enough to give us. The Big 5 House is definitely big enough for a large family getaway or a 2 person trip. They will definitely see us again, this time on a family trip to fill that huge house!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome plek in Marloth Park om die natuur te geniet. Baie waarde vir jou geld.

Ons het na Weltevrede Lodge gegaan vir ons herdenking. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die huis en braai-area was mooi en skoon met ons aankoms. Die huis is wonderlik ingerig. Dit het 'n swembad langs die braai - so ons het dit geniet om te braai en in die swembad af te koel. Ons het 'n paar mak diere gesien wat by die heining uitkom en hulle gevoed met die korrels wat Weltevrede Lodge vriendelik genoeg was om vir ons te gee. Die Big 5 House is beslis groot genoeg vir 'n groot gesinsvakansie of 'n paartjie. Hulle sal ons beslis weer sien, hierdie keer op 'n gesinsreis om daardie reuse-huis te vul!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sparrow-weg 598, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94ac19a99f84ed1e2c683739a321b86e2074fd94b3dabec3305e8f6f1ba9424e5b21655fe6839aa50b0ef55ef0526303ae24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 598 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.365425619169 31.760692686504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem