Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Big Five
- Selfsorg.
- Four Seasons
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef vir elke bespreeking en is betaalbaar met aankoms, slegs in kontant en is terug betaalbaar 48 uur na inspeksie.
DStv is beskikbaar op versoek, Four Seasons huis het n 'smart tv' vir U eie logins van Netflix ens..
Lugversorging werk slegs met voorafbetaalde krag, 'tokens' is te koop op perseel.
Marloth Park het streng reels teen lawaai, geen harde musiek word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar nagapies op die perseel is. Bring gerus 'n piesang of twee of 'n bietjie ongegeurde jogurt.
Potjie potte en toeknyp roosters is beskikbaar op aanvraag.
Ys, hout, blitz, ens is tekoop op perseel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
598 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang