Bonnievale Akkommodasie by Weltevrede Wine Estate | LekkeSlaap
+29
+29

Weltevrede Wine Estate

  • Vanaf R830 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede Wynlandgoed, R317, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Weltevrede Wynlandgoed word deur die Jonker-familie besit en bestuur en is in die Robertson Wynvallei net 5 km vanaf Bonnievale geleë. Dit bied gerieflike akkommodasie in selfsorgkothuise. Die landgoed is 2 ure se ry van Kaapstad af en is die ideale bestemming vanwaar jy Roete 62 kan verken.

Die kothuise is volledig toegerus vir selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien, en gaste word bederf met 'n bottel wyn, druiwesap, koffie, tee en varsgebakte beskuit. Hout is op versoek beskikbaar en moet voor aankoms gereël word. Daar is leefareas en volledig toegeruste kombuise in die kothuise. Jy kan die uitsigte oor die Breederiviervallei en die wingerde van die Weltevrede Wynlandgoed behoorlik geniet omdat daar geen TV is om jou aandag af te trek nie.

Gaste kan verskeie doendinge op die landgoed geniet, soos die prentjiemooi staproetes, voëlkyk, visvang en swem in die Breederivier. Daar is ook 'n wyntoer by die Weltevrede Wynlandgoed wat die ondergrondse kelder insluit. Gaste is welkom om hulle eie fietse en kano's saam te bring. Aktiwiteite in die omliggende omgewing sluit gholf, rolbal, muurbal en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Weltevrede Wine Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Weltevrede Wynlandgoed, R317, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weltevrede Wine Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede Wynlandgoed, R317, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3NWQzZmJmLWEzNWEtNDU1MC1iOWQ1LTM1YjIyMGQ3NDYzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Weltevrede Wine Estate R317 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.94175783526 20.051389932632
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za