Glen Akkommodasie by Weltevreden Game Lodge | LekkeSlaap
+49

Weltevreden Game Lodge

31 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden Plaas 243, Glen-distrik, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Weltevreden Game Lodge is slegs 25 km vanaf Bloemfontein aan die oewer van die Modderrivier. Dit is ideaal geleë vir 'n wegbreek van die alledaagse gejaag, vir sakebyeenkomste, spanbou-aktiwiteite of intieme troues. Alle spyseniering en koördinering kan gereël word.

Daar is slaapplek vir maksimum 33 gaste in, onder andere, selfsorg-eenhede wat elk met 'n yskas, ketel, mikrogolf, broodrooster, braaipan, eetgerei en breekware toegerus is. Al die selfsorg-eenhede het lugversorging.

Privaat braaigeriewe, asook 'n boma is beskikbaar.

Doendinge sluit die volgende in: wildritte, voëlkyk, visvang en kolhou-gholf. Gaste kan ook pieknieks en skemerkelkies geniet op die dek wat oor die rivier uitkyk, of by die uitkykpunt.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Weltevreden Game Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Weltevreden Plaas 243, Glen-distrik, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Gaste dink Weltevreden Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden Plaas 243, Glen-distrik, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcceb9ae7f21bf866df45ef030681e0ce76a5c4f4de161e02333c83b8ecc7408f0759ab34b0588230d56f51b7e766ca6c3f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 Weltevreden Farm 243 Glen District 9302 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.950775 26.394825
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za