+18

Weltina

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R716, Farm Vaaldam Settlement Portion 26, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R29 660 per nag (plek vir 22)

Beskrywing

Weltina bied selfsorgverblyf op die eienaar se plaas, ongeveer 6.9 km van Oranjeville af. Dit is ideaal vir groot groepe, 'n groot gesin of spanbougroepe wat op soek is na 'n ruim tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie klein dorpie aan die oewer van die Vaaldam.

Hierdie huis kan tot 22 gaste akkommodeer en bestaan uit 7 slaapkamers en 5 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vyfde slaapkamer 3 enkelbeddens bevat. Die sesde slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die sewende slaapkamer het 4 enkelbeddens. Twee van die gedeelde badkamers is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die derde badkamer 'n bad het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Gaste kan 'n braai en 'n ruim tuinarea geniet.

Parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Oranjeville geniet word. Aktiwiteite in die omgewing sluit in visvang, bootvaart en piekniek langs die dam. Vanderbijlpark is ongeveer 57 km weg.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 6 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • R716, Farm Vaaldam Settlement Portion 26, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 29 660
per nag (plek vir 22)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 29 660
per nag (plek vir 22)
Vanaf
R 29 660
per nag (plek vir 22)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R716, Farm Vaaldam Settlement Portion 26, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4311e233de882aed926184c2aca671389303ecfce709fddde90c7848fc302e0ab42b411214a09abe2892d640f28a29234a2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R29 660 per nag, vir 22 mense R716 Farm Vaaldam Settlement Portion 26 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.986234208364 28.151679068668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang