Myburgh Park Akkommodasie by Wendys Langebaan Home | LekkeSlaap
+30

Wendys Langebaan Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olive-laan, langs Park-rylaan, Myburgpark , Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wendys Langebaan Home bied verblyf in Myburgpark, 'n buurt in die gewilde kusdorp, Langebaan.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n slaapbank beskikbaar vir kinders.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n platskerm-TV.

Die huis het ook braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Wendys Langebaan Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Olive-laan, langs Park-rylaan, Myburgpark , Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olive-laan, langs Park-rylaan, Myburgpark , Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5Xr4czrmMke0CWOYswjkrSB03NgKIJexGjK3gU1bjZsOUYfQYO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 8) Olive Lane, Off Park Drive Myburg Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.104886 18.040303
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za