Arniston Akkommodasie by Wentzel | LekkeSlaap
+13
+13

Wentzel

Selfsorg
  • Vanaf R1 221 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 14, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Wentzel is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste in Arniston.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 2 yskaste en maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het 'n ingeboude braai-area en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerders en -slimkaart saambring. Ongelukkig is daar nie koppelpunte vir PVR-dekodeerders nie, maar gratis TV-kanale is wel beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot die tuin wat 'n draagbare braai het en troeteldiere is welkom, indien vooraf reëlings getref is. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Let asb. daarop dat die gebruik van die motorhuis word nie by die bespreking ingesluit nie.

Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, swem, fietsry, perdry, bergfiets- en voetslaanroetes, visvang geleenthede, walviskyk, duik tussen die skeepswrakke aan die kus en vele meer. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en Waenhuiskransgrotte besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Wentzel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 5de Laan 14, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 221
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 221
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 221
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 14, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDWfqx88LhesITgLOmLEVvLhCdlDRBqKSShtZkA6ffwnO2zbT6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 221  per nag (plek vir 6) 14 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.665488 20.228777
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za