LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weskus Grotjie | LekkeSlaap
+54

Weskus Grotjie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 79 resensies vir Weskus Grotjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helena H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H
Enkelreisiger

Kos vir die siel.

Netjes, veilig, privaat en uniek. ’n Besonderse ondervinding.

Philippa S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unexpected beauty and tranquillity.

Spending time in this little piece of heaven allowed us the opportunity to unplug, recharge and reconnect.

Peter J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike plek om oor te bly.

Die verblyf is uitstekend met alles wat jy benodig. Volgende keer wil ons net langer bly.

Vanessa O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely amazing. Everything about the place exceeded our expectations and was such a lovely, relaxing vacation that I would recommend to anyone. We will definitely be back!

Completely worth it!

Benita M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Ongelooflik rustig met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Die plekkie is gemaklik toegerus met als wat jy nodig het. Dit was 'n lieflike wegbreek, en net wat die siel nodig gehad het. Ek sal die Grotjie enige tyd ten sterkste aanbeveel.

Jason S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantic weekend away.

A very unique and special stay. Very relaxing, close to both the sea and Lamberts Bay.

Mariaan P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Dis 'n belewenis wat elke mens glo ek elkeen anders sal ervaar. Hier het jy tyd om stil te word, te dink, leeg te maak en weer te herlaai.

Astrid-anne V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid-anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing experience. We enjoyed every second at Weskus Grotjie.

Beautiful, amazing, breathtaking experience

Yolandi B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect!

This was one of the best accommodations we've had. Beautiful, clean, quiet - everything you need! An absolute must for any couple looking to get away for a couple of nights.

Jorina V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek langnaweek.

Wat ’n unieke plekkie. Grotjie het ons verwagtinge ooreis. Dit is ’n pragtige plekkie wat soveel bied. Regtig 'n stukkie juweel. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Annemie L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede vir jou siel.

Na 'n klomp woeste maande was ons maar net te gretig vir 'n rustige plekkie ver van mense. Die Weskus Grotjie het al ons verwagtinge oorskry. Dis 'n pragtige plek met die mooiste blomme en dierelewe. Daar is oorgenoeg om op die plaas te doen en dis naby genoeg aan Lambertsbaai vir alles wat jy nodig het, insluitend die lekkerste restaurante soos Muisbosskerm (ons gunsteling) en Isabella. Die Grotjie self het alles wat 'n paartjie nodig het om vir hulleself te sorg en was 'n uitstekende plek om net te ontspan en die pragtig veld, voëls en diere te geniet. Ons sal met graagte weer daar kuier en vir Fudge, die Jack Russel, 'n klip gooi.

Pieter-louis T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter-louis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, idillies, ongelooflike sonsondergang.

Ons het baie geniet en sal weer kom kuier.

Riana C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en uniek.

Die Grotjie is perfek in elke opsig. Dit was ons tweede besoek, omdat die eerste keer so lekker was. Kan skaars glo dat dit selfs nog lekkerder kon wees. Die Grotjie is perfek in elke opsig. Ideaal vir die wat hou van stilte en rustigheid. Soveel interessante uitstallings binne die Grotjie. Daar is voëls, diere en die trein om te geniet vanaf die stoep en indien jy wil stap of ry is daar die mooiste natuurskoon.

Renet B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, 'n plekkie waar jy jou batterye kan laai weer en sien hoe geseënd mens is om in so 'n pragtige land te woon.

Hierdie plekkie is amazing weggesteek en laat mens toe om jou batterye te charge en net weer een te word met natuur. Albert en Carol gaan uit hulle pad om mense spesiaal te voel. Ons beveel dit enige tyd aan vir mense wat net wil wegbreek van die warboel van die stad. Sal beslis terug gaan soontoe.

R. M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
R. M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Lieflike plek, sal dit waardeer om inligting oor die omgewing in Engels ook te hê (nie net Afrikaans nie).

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Lovely place, would appreciate to have the information about the place/area in English too (not only Afrikaans).

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jacqui B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, awesome, wonderlike rus en vrede.

Wonderlike off-the-grid-plekkie, maar tog alles wat nodig is. Stil, rustig, naby die natuur en naby genoeg aan winkels en restaurante. Pragtige sonsondergang. Rus en vrede is wat jy hier vind. Het dit vreeslik geniet en kan dit hoogs aanbeveel vir reisigers wat moeg is vir die stad.

Roelien S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, serene, tranquil, paradisiacal.

The Jacuzzi is a bonus! And love all the candles and special little details.

Alistair P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alistair P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really lovely stay. Albert was a friendly and accommodating host.

They need to provide suitable pots and pans, the ones in the grotjie are badly rusted and not usable for cooking. We had luckily brought our own.

Simone S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspannende plek.

Sal dit aanbeveel vir almal wat wil wegkom van die alledaagse gewoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, relaxing place.

Would recommend it to anyone looking to get away from the everyday hustle and bustle of life.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Adela A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adela A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Hierdie is 'n ondervinding wat elke persoon moet ervaar om rus vir sy siel te kry. In die stilte ervaar mens weer die waarde van die lewe. Baie netjies. Woorde kan dit nie beskryf nie.

Marlize V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi wegbreek.

Ons het besluit om weg te breek vir ons 5de huweliksherdenking en is so dankbar dat ons op Weskus Grotjie afgekom het! Dis 'n absolute juweel waar ons kon ontspan, met die mooiste sonsopkoms en sonsondergang. Behalwe dat jy uitkyk oor die plaas en die see, hardloop die ystererts-trein ook deur die plaas. Ons kon weer asem haal en ontslae raak van die stad se gejaag. Daar is soveel sorg geplaas in die uiteensetting van die grotjie. Dit is gerieflik, gemaklik en het al die noodsaaklikhede. Weskus Grotjie sien ons definitief weer!

Kobus M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verruklik.

Wonderlik, rustig, smaaklike verblyf-styl, die stilte was wonderlik, die uitsig pragtig kon sien tot in Lambertsbaai in die aand. Die sterre saans sensasioneel. Ek beveel dit aan.

Johannes S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware wegbreekverblyf.

Die rustigheid self. Ek ken dié wêreld goed, het dikwels as kind en jongeling op buurplase by familie gekom - die grot het niks gedoen om daai herinnerings skade te doen nie. Was eenvoudig awesome, thanks Albert en Carol.

Pierre U - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ontvangs uitstekend. Goed toegerus met 'n uitstekende uitsig.

Danie T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets spesiaal wat moet gesien word.

Pragtige natuur en dierelewe met 'n wonderlike uitsig, sal weer besoek.

Lisa S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Doen jouself 'n guns en gaan beleef dit! Dit is amazing.

Larissa B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtige plek, baie huislik en gemaklik.

Sal Weskus Grotjie beslis aan 'n vriend aanbeveel. Die ligging is pragtig en die uitsig met sonsondergang was absoluut wonderlik. Die plek was klein maar huislik en het alles wat jy moontlik nodig kan kry en ons het ons verblyf baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely stunning place, very homely and comfy.

Would definitely recommend Weskus Grotjie to a friend. The location is stunning and the view at sunset was absolutely amazing. The place was small but homely and had everything that you could possibly need and we thoroughly enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marlene H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is regtig 'n pragtige plekkie. Goed ingerig.

Weskus Grotjie is 'n prag plekkie. 'n Lus vir die oog en in 'n rustige atmosfeer. Daar kry jy weer kos vir jou siel en dit is ook baie romanties.

Alicia M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay at Weskus Grotjie.

See stars.

Edmund B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi.

Awesome plek sal dit def weer besoek.En die wat nog nie het nie boek so gou as moontlik.

Raymond S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Weskus Grotjie is presies wat die naam se, en baie meer. Ons het ons verblyf baie geniet en ek sal met 'n baie geruste hart die Grotjie aanbeveel vir die lekker rustige atmosfeer en verblyf. Vir diegene wat 'n lekker wegbreek wil beplan - jy kan maar gerus die Grotjie besoek dit was 'n great ervaring en ek sal beslis weer in die toekoms daar bespreek.

Lize-mari S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n unieke en wonderlike ervaring.

Sien sterre.

Helena P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik!

Ons was in Desember vir 3 weke in die grotjie. Die eienaars is baie spesiale mense en ons verblyf in die grotjie was uitstekend. Ons kan dit definitief aanbeveel dit is 'n moet-stop in die Weskus!

Lenice L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenice L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, lieflik, amazing, sal almal vertel van die pragtige grotjie.

Ek gaan definitief weer. Kon rus en net die natuurskoon omgewing geniet. Voel soos ‘n stukkie hemel op aarde.

Johan V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitiewe moet!

Uitstekende ligging. Beste van beide ─ plaas en die see! Alhoewel jy afgeleë is het jy al die geriewe. Pragtige bad- en stortgeriewe. Muisbosskerm restaurant op jou voorstoep.

Susanne G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek!

Ons het ongelooflik lekker gebly by Weskus Grotjie. Rustig, stil en so na aan die natuur. Ons batterye is omtrent herlaai! Albert en Carol, baie dankie dat julle hierdie spesiale wegbreek op die plaas aangebring het. Wat 'n wonderlike bederf!

Kobus B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie en waarde vir geld.

Baie rustige wegbreek plekkie en waarde vir geld.

Louise V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ultimate!

Dit is so mooi. Almal moet ten minste een keer hier kom kuier, jy sal weer en weer wil teruggaan. Weskus Grotjie sien my definitief weer. Plekkie is pragtig. Die rustigheid is heerlik. Wens ek kon vir altyd daar bly!

Estie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker!

Weskus Grotjie is seker een van die lekkerste klein plekkies wat ons al by gebly het. Mooiste area, netjies en skoon, naby die kus. Bitter vriendelike mense. Sal enige tyd aan beveel vir enige iemand om net lekker te gaan rus.

Gretna M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Het vorige keer in Weskus Hokkie gebly en hierdie keer in Grotjie en al twee was ongelooflik.

Paul K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome isolation for me time.

An awesome stay with uniqueness of the unusual abode. A good place to revive your soul and get in touch with your inner self.

Herman C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie opsie vir 'n rustige naweek weg saam met jou lewensmaat.

Die Weskus Grotjie is baie mooi, netjie en rustig. Dit is net die regte wegbreekplekkie vir jou en jou eggenoot om die rots waar op die huwelik gebou is weer te verstek. Alles was net reg.

Inge P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokiesverhaal ligging met perfekte sonsondergange.

One of a kind type of experience. Highly recommended.

Hugo R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Hierdie is 'n moet vir elkeen wat Lambertsbaai besoek. Nog nooit verblyf so geniet soos die grotjie nie. Sal aanbeveel aan almal.

Irene V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek was regtig awesome en atmosfeer van die huisie woordeloos!

Met ons aankoms was die huisie vir ons reg. Netjies en skoon. Beste tyd in 'n lang tyd gehad. Love die plekkie en baie privaat. Presies wat ons stadsjapies nodig het om mekaar en jouself weet te vind.

Danita F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danita F
Saam met vriende

Iets anders as die gewone. Opwindend.

Pragtige natuurskoon. Nie geskik vir ouer mense nie. Toegang met bagasie nie maklik nie.

Willie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie.

Ons het al die Weskus Hokkie ding gedoen en moes eenvoudig net die Grotjie ding ook doen. Albei was 'n wonderlike ervaring wat jy gelukkig net met jou ander helfte kan deel. Ons het dit baie geniet en sal dit beslis weer doen. Ontvangs is altyd goed en baie vriendelik en die Grotjie is goeg ingerig en het aan al ons behoeftes voldoen.

Gordon S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very different and unique experience, comfortable and warm with 180 degree views far from the madding crowd.

When I booked it Sandy was apprehensive as we had spent a few freezing nights in Springbok. We arrived mid afternoon and the sun was streaming in, cosy and warm, Sandy was happy and I was delighted. Adequately furnished and equipped a wonderful find. Just the spot to have some great bonding time with one's special partner. In our case 45 years married a new and exciting experience.

Svend N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Svend N
Enkelreisiger

Fantastic space conceived by someone with loads of creativity. Truly unique.

I happened to stumble across this gem by accident when looking for an easily accessible place "far away from the maddening crowds" for a little down time. The photos don't do it justice. Someone far more creative than I put this space together - I really enjoyed the thought that must have gone into creating the place. How often does one get to say that they "lived in a cave" for a couple of days. Peace and quiet was the order of the day - exactly what's required to recharge the batteries a little. I'll definitely be back, and wouldn't hesitate to recommend to anyone else. Well done to the owners for being willing to share this place with the rest of us.

Danie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, rustige wegbreek.

Die Weskus Grotjie is heerlik en goed ingerig. Rustigheid, behalwe vir die lang trein nou en dan. Mooi uitsig oor die veld en see. Mens kan lekker stap op die plaaspaaie en braai op die stoep. Ons het net een probleempie gehad. Dit was met die warm water in die bad. Die wasbak se warm water was egter geen problem nie. Weet nie van die stort nie.

Veruschka N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful weekend.

This is a real gem in terms of unusual accommodation. Sleep in a cave, but with all the comforts of home. Peaceful, and with the exception of a train that comes past once in a while, it's quiet. Bird life in amazing. You can hear and see the ocean from the veranda and the sunset was beautiful. It's worth mentioning though, if you are walking-disabled, the path from the car to the cottage is not paved, still kept rustic, so loose sand and stones. I would also recommend taking camping chairs with as the benches and chairs on the veranda are not very comfortable, but that is a personal preference. I would definitely go back and recommend the property to friends.

Kevin L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders merkwaardig.

Wou glad nie Sondagoggend die plaas verlaat het nie. Die perfekte wegbreek. Weg van die stad se geraas. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Defiitief elke sent werd.

Sally T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

We absolutely loved this place. It’s uniqueness, the views and the peacefulness. Would definitely recommend it.

Dionne D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dionne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Pragtig mooi. Hoog aanbeveel.

Jan G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genade onbeskryflik groot.

Alles was net perfek.

Filipe D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filipe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovers nest.

Send the kids to grandma and grandpa, pack enough treats, and rediscover your love for each other, no rush.

Gert M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Intiem.

Ek en my vrou was die naweek van die 12de Januarie daar gewees vir ons 10de huweliksherdenking. Die kamer en badkamer is prentjiemooi en dan praat ons nie eers van die uitsig en die stilte nie. Kan dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n romantiese wegbreek weg van die gewoel wil hê.

Inge D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik anders.

Net soos die Weskus Hokkie is dié grotjie ‘n belewenis! Lekker ingerig vir twee mense en ons het lekker gebraai en gekuier op die stoepie wat ‘n pragtige uitsig het.

Carla V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek! Rus vir die siel!

Baie lekker plekkie. Netjies, goed toegerus, skoon. Sal dit sterk aanbeveel!

Karen Z - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel!

Baie mooi en goed toegerusde huisie met 'n asemrowende uitsig. Baie privaat met alles wat jy nodig het, en net om die draai van Muisbosskerm vir 'n ordentlike seekos middagete! Ons sal vir seker weer kom kuier!

Iliska K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iliska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Die perfekte stukkie hemel om net bietjie te ontsnap van als en almal. Ons het die 2 dae daar vreeslik geniet en sal hopelik gou weer kuier.

Anneke B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute gem!

We loved it, each and every little detail. Candles everywhere! (although the Grotjie has electricity but a pity to use for the setting!) Superbly relaxed weekend, sound and view of ocean. Have already recommended it to family and friends. Will most definitely be back!

Tiaan L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik romanties en weg van alles!

Ons het hier verloof geraak en dit was baie spesiaal om dit te doen op ‘n plek met so ‘n mooi uitsig! Stil en asemrowend!

Steyn V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig en goeie uitsig.

Die Grotjie is regtig hoogs aan te beveel, baie rustig en die varsgebakte brood en lekker koffie by die kombuis is 'n móét.

Rista K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, romanties en uniek!

As jy rustigheid en stilte soek en net weer die natuur wil beleef, is Weskusgrotjie die ideale plek.

Johan F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging en uitsig oor die see.

Die Grotjie is mooi teen die suid-ooste wind beskut en binne loop afstand van die see. 'n Ekstra bonus is dat die Muisbosskerm buitelug restaurant binne 3 km weg is. Die Sishen/Saldanha ystererts treinspoor is voor die grotjie en om 'n trein te sien met 8 lokomotiewe en meer as 400 waens elk met 100 ton erts, is net te awesome. Wat 'n voorreg om die grotjie vir jouself te hê.

Jandré G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik mooi!

Dit is 'n ongelooflike voorreg om in die Grotjie te kom bly. Dit is iets wat mens nie vir ander mense net kan beskryf nie, hulle sal self moet gaan kyk en bewonder.

Janine V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en stil.

Baie die grotjie geniet. Die badkamer is soos 'n luxury spa. Dankie dat ons dit kon ervaar en lekker kon ontspan.

Jessica M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, en pragtig.

Dit was 'n ervaring! Baie uniek en vreeslik rustig. Bietjie ver uit dorp, maar hulle dui dit aan. My raad aan gaste, neem genoeg Doom/Mortein saam in die somer!

Annelene J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreekplek vir diegene wat stilte en natuur waardeer.

Ons het ons verblyf by Weskus Grotjie so baie geniet. Nie net is die unieke eenheid mooi ingerig en ruim nie, dit bied ook die mooiste uitsigte oor dele van die plaas en see. Die plaas self, wat ryk is aan geskiedenis, bied die tipe stilte wat stadsjapies nodig het om te kan ontspan. Carol en Albert, baie dankie vir jul gasvryheid en vriendelike ontvangs, ons sal beslis weer kom!

Monique L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Stunning plekkie, lekker om te ontspan in die vars lug.

Wat 'n unieke plekkie, perfek vir twee om te onspan en weg te breek van die stadslewe.

Karin A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde

Hemel op aarde, onbeskryflik mooi, so baie liefde en tyd is ingesit om die plek besonders te maak. Sal definitief weer kom!!!!!!!

Botha M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Botha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke konsep, rustig en heerlike wegbreekverblyf.

Pragtige akkommodasie, stil en rustig, heerlike afsaalplek vir rus en natuur geniet. Afwerking, veral badkamer uniek en pragtig.

Clynette G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clynette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie luuksheid in die hartjie van die natuur!

Het die natuur, voëls, see se gedruis en rustigheid baie geniet. Sal verseker weer teruggaan!

Anel D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese liefdes-grotjie wegbreek.

Diè grotjie bied die ideale naweek wegbreek vir romantiese, kwaliteit tyd saam met jou ander helfte. Elektrisiteit maar geen TV en 'n pragtige uitsig oor die vlaktes en die see in die agtergrond. Jy kan selfs in die bad sit en die uitsig geniet! Die huisie is baie uniek in die rots geïnkorporeer en oulik versier. Heerlike stoepie met drom braai en naguiltjies as die son sak. Al wat jy hier hoef te doen is jou voete op sit en ontspan! Nog nie baie goeie aanwysings van die hoofpad af nie, maar glad nie te moeilik om te vind nie. Ons sal verseker terug kom!

Andre V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en 'n belewenis.

Ideale wegbreekbestemming om liggaam en siel te herlaai. Pragtige afwerkings met mooiste uitsig en sonsondergang.

Jenny R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R
Enkelreisiger

Uitstekend!

Baie dankie, dit was presies wat ek nodig gehad het, en dankie vir die champagne.

Mari B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ek kon hierdie geheim hou, want sodra dit bekend raak, gaan mens sukkel om plek te kry!

Wat 'n prettige, pittige plekkie! Al die gemak wat mens soek, maar met 'n heerlike en unieke geur. Dit is voorwaar 'n 'genot grot': die bad met sy lieflike uitsig, die reuse stort teenaan die rotswand, die gemaklike bed en die uitsig! Hierdie is 'n wenner, en gaan nog bitter gewild raak.

Weskus Grotjie's terugvoer

Hi Mari baie dankie vir die mooi resensie ek is so bly julle het dit geniet . Ek sal hom darem meer oophou as die weskus hokkie dan het almal meer kans.
Groete
Albert

Weskus Grotjie
Surene L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Ons het heerlik gerus en alles gehad wat ons sou nodig kry.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MWJhZjVhLTI4NWUtNDk3Ni05YmM5LTQ4NzE5NTU5YmIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 Steenbokfontein Farm Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.166640162144 18.331601618774
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!