Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Grotjie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Gaste moet asseblief nie die plantegroei op die plaas beskadig of water mors nie. Gaste gebruik hierdie perseel op eie risiko en geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Huisreëls

Gaste moet asb. streng by die uitkloktyd wat op die webtuiste gelys is hou.

Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal die instansie kan bereik, maar dit is nie geskik vir lae sportmotors nie.

Gaste moet asseblief genoeg hout saambring as hulle wil braai. Die meeste gaste gebruik meer hout as waarvoor hulle beplan het. Die Hokkie het 'n paraffienlamp en kerse, maar bring asseblief jou eie toerusting vir beurtkrag.

Ongelukkig word geen diere toegelaat nie.

Ons verwelkom al ons gaste, maar ons vra asb. dat die natuur en die diere op die perseel gerespekteer word.

Moenie rommel strooi nie.

Los asseblief al die diere op die eiendom in vrede.

Rook is verbode binnenshuis.

Gaste mag nie op die privaat strand of langs die plaaspaaie rondry nie.

Moet asb. nie die plantegroei op die plaas beskadig nie.

Moenie water mors nie.

Gaste gebruik die perseel op hul eie risiko.

Dagbesoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MWJhZjVhLTI4NWUtNDk3Ni05YmM5LTQ4NzE5NTU5YmIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 Steenbokfontein Farm Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166640162144 18.331601618774
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem