Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Quarry

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Farmers
Tentverblyf
Famous
Tentverblyf
Caravan
Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorg-geriewe.
Weskus Spotjie
Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorg-geriewe.
Huisreëls

Voertuie met lae grondvryhoogte kan die instansie bereik, dit is egter nie geskik vir sportmotors met lae grondvryhoogte nie.
Gaste moet asb. genoeg drinkwater asook hout saambring as hulle wil braai. Gaste gebruik gewoonlik meer hout as wat hulle beplan het.

Weskus Quarry versoek dat gaste asb. die natuur, diere en ons perseel sal respekteer.
Moet asb. nie rommel strooi nie.
Moet asb. nie die diere op die perseel pla nie.
Gaste mag nie van die plaaspaaie af of in die veld ry sonder toestemming nie.
Daar is ’n privaat strand wat slegs te voet bereik kan word.
Moet asb. nie die plantegroei beskadig of die rotse op die plaas rondskuif nie. Bespaar water. Gaste gebruik die perseel op eie risiko. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Daar is elektrisiteit in die ablusieblok en in die eenhede.
Gaste kan hul eie woonwaens teen R300 per nag bring. Daar is kragpunte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90809c048c73c7c65575da17bf2dfcd68b28676764bb0600c639dd08ed2f3ee77c0cac1eb8a6579abe0613cf4238804321bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Steenbokfontein Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166509038368 18.331869630313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem